by Hennie Heymans | Jun 4, 2025 | SAP History / Geskiedenis, ENGELS IN DIE MAG (ENGLISH AS SHE IS SPOKEN IN THE FORCE), Sub-culture / sub-kultuur
ENGELS IN DIE MAG (ENGLISH AS SHE IS SPOKEN IN THE FORCE) Brig HB Heymans Ons Afrikaner-seuns se gebruik van Engels was hoofsaaklik beperk tot Engelse-periodes op skool of so nou en dan ‘n Cowboy-fliek. Ek het in Durban groot geword en ons Durbaniete kon basiese...
by Hennie Heymans | Jun 4, 2025 | Zuid-Afrikaansche Republiek Politie (Zarp), 1899 - 1902 Anglo Boer War
CHURCHILL AND THE ZARP’s CHURCHILL EN DIE ZARP’e Abstract A photo-essay of the arrest of Sir Winston Churchill at Chievely in the Natal Colony and his interaction with the Zarps. His detention and successful escape from Pretoria and return to Durban via Lourenco...
by Hennie Heymans | Jun 3, 2025 | Bosluise, Magalle (Voet-polisie), SAP College, SAP History / Geskiedenis, Tribute to SAP Members
1935: TROOP 84: INCOMPARABLY SPLENDID: SAP DEPOT 1935: TROEP 84: ONVER GELYKBAAR INDRUKWEKKEND: SAP-DEPOT Prof Ben Smit Sers LG Snyman is die troep-sersant – hy sit voor in die middel met hondjie en hy is geklee in berededrag. (In die spreektaal van destyds was dit ‘n...
by Hennie Heymans | Jun 3, 2025 | SAP History / Geskiedenis, SAP College, SAP Wentworth (Durban South)
INTRODUCING THE NEWCOMER INTO THE FORCE INLYWING VAN DIE NUWELING IN DIE MAG SAP 352: Botsingsverslag: SAP Wentworth Deur brig HB Heymans Dit is die jaar 1964 ek stap “beat” en hier hou die patrolliewa langs my stil. Daar is ‘n ‘n “kode 14” of te wel ‘n ongeluk (in...
by Hennie Heymans | Jun 2, 2025 | SAP History / Geskiedenis, 1953 - Coronation of QE2 - SAP Contingent, Badges, Coronation QE2 1953 - SA Police, SAP Medals
2 JUNE 1953 2 JUNIE 1953 Brig HB Heymans Ek onthou 2 Junie 1953. Ek was in graad twee. Ons het by die skool porselein bekers gekry toe die koningin Elizabeth gekroon was. Ek het onlangs die beker vir Nico Moolman se museum geskenk. Koningin Elizabeth se gesig het toe...