by Hennie Heymans | Jul 12, 2025 | Military History, 1950 - 1953 War in Korea, 2 Squadron SAAF - Korea, Contemporary Police History / Eietydse Polisiegeskiedenis, Military Personalities, SA Military History, SAP History / Geskiedenis, SAP Mobile Unit - Port Natal, SAP Personalities
DESMOND H WELTHAGEN Desmond Welthagen – SA Air Force (Korea) and later SA Police (Port Natal). Hennie Heymans Des Welthagen (left) in SAAF-uniform. Des Welthagen in SA Police Uniform (Photo dates from before 1957 if one looks at his cap badge.) I had the pleasure of...
by Hennie Heymans | Jul 11, 2025 | Black on Black Violence, Political Murders in KZN, Provincial Commissioners, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Swart op Swart geweld, Uncategorized
THE FORGOTTEN FAMILIES Die Vergete Families van die Vermoordes Deur brig Fanie Bouwer Die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde in KwaZulu-Natal – wat honderde sulke moorde ondersoek het – het ’n skokkende leemte in Suid-Afrika se strafregstelsel gelaat....
by Hennie Heymans | Jul 11, 2025 | SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Meeting Minister Mufamadi
YES MINISTER Ja Minister, nee Minister Fanie Bouwer Ná April 1994 het dinge vir ons staatsamptenare redelik verander soos jy jouself kan indink. So kry ek as ‘n relatiewe jong polisie-offisier toe kort daarna opdrag om die nuwe, jong polisieminister, Sidney...
by Hennie Heymans | Jul 10, 2025 | Brokkies, Farm Murders in South Africa, Public Safety
FIRST FARM MURDER? 1689: EERSTE PLAASMOORD IN SUID-AFRIKA? Johan K Charles Marais my sewende groot-groot-vader, is gebore in 1638 op Le Plessis Mornay Ile de France. Hulle vlug in 1685 uit Frankryk. In Desember 1687 vertrek hulle met die Voorschoten uit Goerree,...
by Hennie Heymans | Jul 9, 2025 | Police Humour, Col JG Dartnell, History of the Natal (Mounted) Police, Local South African Police Forces, Natal Mounted Police, Natal Mounted Police 1874, Natal Police (Colony), SAP History / Geskiedenis
NATAL MOUNTED POLICE BASIC TRAINING: MOUNTED DRIL: NATAL MOUNTED POLICE Dr Henry Abbott Hallo Hennie, Wie van ons dink nie partykeer terug na die manewales van ‘n kaartmannetjie-korporaal, -drilsersant, -adjudant of -samajoor nie? Party van die manne het uittrap tot...