by Hennie Heymans | Jul 11, 2025 | SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Meeting Minister Mufamadi
YES MINISTER Ja Minister, nee Minister Fanie Bouwer Ná April 1994 het dinge vir ons staatsamptenare redelik verander soos jy jouself kan indink. So kry ek as ‘n relatiewe jong polisie-offisier toe kort daarna opdrag om die nuwe, jong polisieminister, Sidney...
by Hennie Heymans | Jul 10, 2025 | Brokkies, Farm Murders in South Africa, Public Safety
FIRST FARM MURDER? 1689: EERSTE PLAASMOORD IN SUID-AFRIKA? Johan K Charles Marais my sewende groot-groot-vader, is gebore in 1638 op Le Plessis Mornay Ile de France. Hulle vlug in 1685 uit Frankryk. In Desember 1687 vertrek hulle met die Voorschoten uit Goerree,...
by Hennie Heymans | Jul 9, 2025 | Police Humour, Col JG Dartnell, History of the Natal (Mounted) Police, Local South African Police Forces, Natal Mounted Police, Natal Mounted Police 1874, Natal Police (Colony), SAP History / Geskiedenis
NATAL MOUNTED POLICE BASIC TRAINING: MOUNTED DRIL: NATAL MOUNTED POLICE Dr Henry Abbott Hallo Hennie, Wie van ons dink nie partykeer terug na die manewales van ‘n kaartmannetjie-korporaal, -drilsersant, -adjudant of -samajoor nie? Party van die manne het uittrap tot...
by Hennie Heymans | Jul 9, 2025 | Military History, 1966 Beginning of the Bush War, 1966 Ongulambashe, Angola, Animals & Mascots, Cold War, Military Personalities, Nature Conservation, SA Military History, SADF Special Forces, South African Defence Force
EUGLOGY: COL JAN BREYTENBACH (SADF) Passing of a Warrior: Jan Breytenbach By John Elsegood from Australia / October 17, 2024 (Republished with permission) Photos by Alex Faria South Africa’s most decorated combat soldier, Colonel Jan Breytenbach, has died in his...
by Hennie Heymans | Jul 5, 2025 | Nongqai Magazine 1907 - 2007, Nongqai Magazine 2010 - 2025 (e-publication)
TRIBUTE HULDE AAN NONGQAI-REDAKSIE SE VRIENDE VAN WELEER Hennie Heymans Gisteraand lê ek in die bed en voor ek slaap, dink ek aan al Nongqai se vriende wat gehelp het om die tydskrif op die been te bring. (Ek is gedurende 2006 deur brig Peet Nieuwoudt (voorsitter –...