by Henning van Aswegen | May 6, 2025 | SKRYWERS & BOEKE, Uncategorized
Henning van Aswegen Die Comrades Ultramarathon: 8 Junie 2025 Die Comrades Marathon is ʼn formidabele uitdaging, ʼn tierkat wat nie sonder handskoene of ʼn paar goed-uitgetrapte tekkies aangepak moet word nie. Comrades se naam is sinoniem het bloedsweet en swaarkry totdat...
by Henning van Aswegen | Apr 14, 2025 | NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, SKRYWERS & BOEKE
Resensent: Marie Hefer VRYSTAATSTORIES – ‘N IDEALE GESKENK VIR KLEINKINDERS VRYSTAATSTORIES is in die eerste week van April 2025 NALEDI-UITGEWERS se boek van die week! naledi.uitgewers3d📚 BOEK VAN DIE WEEK 📚”Vrystaatstories” deur Henning van...
by Hennie Heymans | Apr 12, 2025 | SKRYWERS & BOEKE, Afrikaans Literature in Uniform, Police Academics, SAP Commissioners, SAP Durban
GEDIG: VERSKROEIDE AARDE? Chris Botha Abstract A poem, Verskroeide Aarde? by Maj-Gen (Ret) Chris Botha Keywords CV – Maj-Gen (Ret) Chris Botha Verskroeide Aarde? die ou polisieman skud sy kop en hou die populis-politikus dop die boere was soldate, nie waar? die...
by Hennie Heymans | Apr 12, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Koevoet, Nongqai Books & Writers, Operation "K", Police Psychology, SAP Chaplains - SAP Kapelane, SAP Hall of Fame, SAP Security Branch / Veiligheidstak, SKRYWERS & BOEKE, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, TIN Teeninsurgensie / COIN
PASTORALE BEGELEIDING VAN GETRAUMATISEERDE KOEVOET VETERANE IN HUL GEESTELIKE HERSTEL PROSES: GENL-MAJ (DR) JLC DU PREEZ Brig HB Heymans (SAP – Afgetree) Abstrak Ek het die voorreg gehad om genl-maj JLC “Jan” du Preez se tweede doktorale proefskrif deur te lees. ‘n...
by Henning van Aswegen | Apr 10, 2025 | SKRYWERS & BOEKE
Piet du Toit Ontbyt sonder “Bon appétit” Een van my groot lekkertes is om uit te eet. Nie uit ‘n blikkie uit nie, nee, by ‘n gewone alledaagse brêkvis bedienende restaurant uit-eet. Dis lekker. Dis gesellig. Dis presies dieselfde kos as wat ek by die huis kan kry, en...
by WPS | Apr 2, 2025 | SAP Security Branch / Veiligheidstak, SKRYWERS & BOEKE, South African Intelligence History
HOOFMAN ALBERT LUTHULI, ANC-PRESIDENT EN NOBEL VREDESPRYS-WENNER CHRISTEN, ANTI-KOMMUNIS, ANTI-GEWELD, BILLIK TEENOOR DIE POLISIE EN OP SY BEURT DEUR HULLE WAARDEER deur BRIG HENNIE HEYMANS (SAP – afgetree) ABSTRACT: The life and times of Chief AJM Luthuli, his...