NUWE VERSAMELSTUK OOR ‘DIE BURO’ (BSV) NOU BESKIKBAAR

Nongqai se redakteur vir intelligensie-wese, die bekende skrywer en historikus Henning van Aswegen, het pas die definitiewe geskiedenis van die Buro vir Staatsveiligheid bekend gestel. Die boek is ‘n moet-hê versamelstuk.

Bestellings: DIE BURO kan direk by Imprimatur Uitgewers in Pretoria bestel word: via e-pos van Mandy@Imprimatur.co.za. (Met besteller-besonderhede soos kontakpersoon, afleweringsadres en telefoonnommer).'n Foto wat lyn, skermskoot bevat AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.