by Henning van Aswegen | Aug 29, 2025 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Interessante Stokperdjies, Military writers & authors, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, Spotprente
SKRYWERS SE DINGE Piet du Toit Eienaardige groep mense om in ‘n klub saam te bind. Of in ‘n gilde as jy nou wil grênd wees. Die skrywersgilde, of die Boeke-klub, of die Lees-klub, of Skrywers- & Boekklub. Sien jy! Ons is skaars meer as tien en weet nie eens...
by Henning van Aswegen | Jun 30, 2025 | BOOKS / BOEKE, Afrikaans Literature in Uniform, Brokkies, HUMOUR IN UNIFORM, Interessante Stokperdjies, Life Story, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, SKRYWERS & BOEKE
My Eerste Boek! Piet du Toit Hoe moeilik kan dit nou wees? En, in elk geval, as jy kan lees en kan sien is die Joutube en Dokter Google kombinasie ‘n gewaarborgde sukses-resep. Ek het in elk geval nie genoeg geld om ‘n boek te laat druk van my skryfies in nie. Ook nie...
by WPS | May 8, 2025 | RI/BfSS/NI/NIS/BSV, BSV/DIE BURO/BfSS, Intelligence Science, National Intelligence, Nongqai Books & Writers, SKRYWERS & BOEKE, South African Intelligence History
NUWE VERSAMELSTUK OOR ‘DIE BURO’ (BSV) NOU BESKIKBAAR Nongqai se redakteur vir intelligensie-wese, die bekende skrywer en historikus Henning van Aswegen, het pas die definitiewe geskiedenis van die Buro vir Staatsveiligheid bekend gestel. Die boek is...
by Henning van Aswegen | Apr 14, 2025 | NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, SKRYWERS & BOEKE
Resensent: Marie Hefer VRYSTAATSTORIES – ‘N IDEALE GESKENK VIR KLEINKINDERS VRYSTAATSTORIES is in die eerste week van April 2025 NALEDI-UITGEWERS se boek van die week! naledi.uitgewers3d📚 BOEK VAN DIE WEEK 📚”Vrystaatstories” deur Henning van...
by Hennie Heymans | Apr 12, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Koevoet, Nongqai Books & Writers, Operation "K", Police Psychology, SAP Chaplains - SAP Kapelane, SAP Hall of Fame, SAP Security Branch / Veiligheidstak, SKRYWERS & BOEKE, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, TIN Teeninsurgensie / COIN
PASTORALE BEGELEIDING VAN GETRAUMATISEERDE KOEVOET VETERANE IN HUL GEESTELIKE HERSTEL PROSES: GENL-MAJ (DR) JLC DU PREEZ Brig HB Heymans (SAP – Afgetree) Abstrak Ek het die voorreg gehad om genl-maj JLC “Jan” du Preez se tweede doktorale proefskrif deur te lees. ‘n...