Nongqai Volume 16, Nr. 12 - Dec/sember 2025

Table of Contents/Inhoudsopgawe

HOOFARTIKEL: Redaksie Nongqai

Letters to the Editor/Briewe aan die Redakteur

  1. Natal Colony: Pioneer African (Zulu) Policemen – Hennie Heymans
  2. National Security Focus
  3. Nesbitt’s Horse
  4. Nuwe boeke: Spioenmeesters, DIE BURO, The Daisy Spy Ring
  5. Four decades of Distinguished Service: the Retirement of Col D.S. Naidoo
  6. South African Police Sargeant K Chutterpaul
  7. A Woman of Firsts: Honouring Lt General Sharon Jephta’s 38-year legacy
  8. A Life of Service and Courage: Constable K.P. Jack
  9. Passing of Brig. William John Slabbert
  10. Season’s greetings, from Nongqai
  11. Twee interessante ministers
  12. Africa: Battleground of Global Power
  13. Foreign Policy
  14. Operation Vula – a Deadly Miscalculation
  15. SAP Alouette III helicopter
  16. Nongqai Skrywers en Boeke
  17. Die Agent
  18. The Daisy Spy Ring
  19. In Memoriam: Clasie Claassen

HOOFARTIKEL/LEADER

Suid-Afirka is die enigste land in die wereld met meer as 140 rassistiese en rasgedrewe wette op sy wetboeke. Wette wat daarop gemik is om minderhede en hul menings te onderdruk, hul konstitusionele menseregte te ontneem en om minderhede ekonomies te ontmagtig. Om hierdie eenvoudige rede moet die rassisme van die Al Jama-ah politieke party in die Suid-Afrika se parlement met die minagting wat dit verdien, verwerp word. Nongqai se lesers word aangemoedig om die wetsontwerp wat deur hierdie radikale Islamitiese groep, wat as ‘n politieke party in Suid-Afrika maskereer, te lees en om openbare kommentaar daaroor te lewer. 

Nongqai publiseer hierdie Desember 2025 verskeie diepte-artikels deur bekende politieke analiste en kommentators soos Helmoed Romer Heitman en Dr. Joan Swart, wat as agtergrondinligting en verwysingsraamwerk gebruik kan word om met skerp oë na die Suid-Afrikaanse parlement en sy wetgewing te kyk. Om bedreigingselemente teen die konstitusie en die welbehae van sy inwoners onder die aandag van lesers te bring, vorm ‘n belangrike deel van Nongqai se visie en missie.

*

Nongqai has been South Africa’eading national security magazine since 1907 – that is more than 118 years and counting.  For more than a century, Nongqai has been a platform for diverse opinions and articles lazer-focussed on the wellbeing of South Africa’s citizens, reporting without prejudice on the political and national security situation in this troubled country, and its often reckless politicians and racist governments. 

Draft legislation submitted by the radical Al Jama-ah political party to parliament, attempts to criminilise the culture and language of others, and targets South African citizens that do not agree with that party’s racist and antisemitic viewpoints and policies. This radical Islamist political party is trying to anchor it racism and antisemitism in South African legislation and deny South Africans freedom of religion and freedom of choice – sacred principles inscribed in the South African constitution of 1994. 

The purpose of Al Jama-ah racist proposed legislation is clearly aimed at censorship and the brutal suppression of free speech and freedom of association. It is often said that democracy dies in darkness – it is also a truism that democracy is under attack from racist political parties in South Africa and that its demise will be assured if we the people remain timid, cowered and silent.

The racism and antisemitism of Al Jama-ah and any political party that supports them, should be rejected and condemned with the contempt it deserves. Nothing demonstrates the futility of good intentions more than an extremist political party like Al Jama-ah so openly demonstrating iis bad faith in the constituion of the country which gives it with the right to freedom of speech.

Henning van Aswegen

Nongqai Volume 16, Nr. 12

Nongqai Editorial Board: Hennie Heymans, Willem Steenkamp, Sarie van Niekerk, Logan Govender, Henning van Aswegen, Helmoed Romer Heitman, Rene Geyer, Eben Mare.

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld

Letters to the Editor / Briewe aan die Redaksie

Beste Redakteur

Baie dankie vir hierdie uitgawe. Ek waardeer dit. Vriendelike groete

Helen Greenway

*

Kommentaar op Operasie Vula

Baie geluk aan Henning van Aswegen met hierdie deeglik nagevorste artikel oor Operasie Vula van die laat tagtiger- en begin negentigerjare. Hy dui die beplanning en uitvoering van Operasie Vula oor etlike jare volledig aan en vra dan met reg di vraag of dit doeltreffend was?

Die titel van sy artikel “a deadly miscalculation” beantwoord hierdie vraag. Dit sou ook nie so ’n “deadly miscalculation” gewees het as ons verskillende staatsveiligheidsafdelings nie daardie tyd steeds so doeltreffend was nie om operasie Vula oor vyf jaar te monitor sonder dat die anderkant daarvan geweet het.

Vergun my drie verdere opmerkings.

  1. Dat die onderhandelinge en ’n skikking in die negentigerjare nodig was, word nie betwis nie. Daar was nie meer baie alternatiewe oor nie. Ek was ook by groot gedeeltes van die onderhandelinge teenwoordig. My frustrasie was al die geleenthede, waarvan ek getuie was, wat gemis is en waarmee ’n beter skikking en ’n meer wen-wen oplossing verkry kon word.

Operasie Vula is een so ’n voorbeeld. Daar kan geen twyfel wees dat Oprasie Vula hoogverraad was en dat die betrokkenes daarvolgens gestraf sou kon word nie.

Operasie Vula het alles van ’n vreedsame onderhandelingsproses soos wat tussen die NP-regering en die ANC by die Groote Schuur minuut ooreengekom is, verbreek. Die ANC het met eier op die gesig gesit. Tog eis die ANC op arrogante wyse dat ANC lede soos Maharaj en Nyanda, wat in hegtenis geneem is, amnestie moet kry en vrygelaat word.

FW de Klerk het ook ’n dilemma gehad deurdat dit logies was dat sonder amnestie dit tot ’n uitgerekte hoogverraadsaak sou lei wat die onderhandeling sou beëindig of op die minste dit met maande sou vertraag.

Die Polisiehoofde sien hierdie dilemma raak en maak voorstelle hoe dit ten beste benut kan word.  Hulle eis dat as amnestie gegee gaan word aan die Vula-oortreders, die geleentheid benut moet word om ook amnestie te gee aan alle polisielede wat oor die jare by die gewelddadige konflik betrokke was. Die ANC was met sy rug teen die muur en kon dit nie weier nie.

Die ongelooflike gebeur deurdat Minister Kobie Coetzee dit af skiet. Volgens hom moet sekere politieke belange eers beskerm word voordat algemene amnestie op die tafel geplaas kon word.

Generaal Johan van der Merwe, polisiehoof, skryf later in sy boek (p.172): “Dit het later duidelik geword dat die politieke belange waarna mnr. Coetsee verwys het, bloot gegaan het om die beskerming van die politieke toekoms van regeringslede. Die belange van die veiligheidsmagte het hulle geensins getraak nie.”

Die gevolg hiervan is dat twee bejaarde oud lede van die Veiligheidspolisie (Engelbrecht en Stander) onlangs aan moord in 1987 skuldig bevind is. Nog 159 soortgelyke sake word blykbaar tans volgens minister Kubayi ondersoek.

Ek het nie al die detail van die 1987 aanklagte teen die veiligheidspolisielede nie maar ek weet dat Robert McBride amnestie gekry het nadat hy gevonnis is vir drie moorde in 1986 op onskuldige persone by die Magoo’s Bar. So ook Mzondeleli Nondula wat skuldig bevind is aan ses moorde op die onskuldige De Nysschen en van Eck families in Messina. Hy het twee polisielede doodgeskiet en die kleuters van die families se liggaamsdele is in die boomtakke gevind nadat die myn wat hy geplant het, afgegaan het. Daar is nog talle voorbeelde.

Meer as 20 000 ANC lede het so amnestie gekry en is vrygelaat voor die Waarheidskommissie nog gesit het as voorwaarde van die ANC vir onderhandelinge. Hierdie dubbele standaarde maak my woedend en is uiters onregverdig. ’n Belangrike geleentheid om algemene amnestie te kry deur Vula as onderhandelingshefboom te gebruik, is gemis.

McBride was later hoof van die buitelandse tak van die Staatsveiligheidsagentskap en hoof van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Onafhanklike Ondersoekdirektoraat. Nondula het na 1994 ’n kolonel in die weermag geword.

  1. Onlangs het oud-president Zuma se dogter, Duduzile Zuma-Sambudla, uit die parlement bedank weens haar betrokkenheid om 17 Suid-Afrikaners te werf vir die oorlog in die Oekraïne. Jacob Zuma verduidelik in ’n brief aan die Russies Minister van verdediging, Beloesof, dat die 17 na Rusland is vir opleiding as offisiere en nie om in die oorlog te veg nie.

Zuma skryf hulle is gestuur “om gevorderde militêre opleiding te ontvang. Hul missie was om van die wêreld se bestes te leer sodat hulle eendag na Afrika kan terugkeer as bekwame leiers en standvastige kampvegters vir ons gemeenskaplike saak.”

My vraag is: Waarom ”militêre opleiding” in Rusland en vir watter “gemeenskaplike saak?” Dit lyk en ruik na ’n nuwe, maar baie amateuragtige poging vir ’n operasie Vula. Veral gesien teen die agtergrond van Zuma se betrokkenheid en kennis van die eerste Operasie Vula.

Later is verduidelik dat hulle vir “militere opleiding” gestuur is om hier beskermers van belangrike persone te kan word. Ons het meer as genoeg sulke opleidingsgeleenthede in Suid-Afrika.

Die feite is dat die polisie in Julie 2021 nie kon keer dat duisende protesteerders winkels plunder en mense doodmaak hoofsaaklik in KZN nie. Die doel, is later verduidelik, was om die land onregeerbaar te maak. Zuma-Sambudla was ook daarby betrokke. Dink iemand dalk dat met beter militêre opleiding hierdie 2021 gebeure herhaal kan word om so met geweld van die huidige ongewilde Ramaphosa regering ontslae te raak? Hopelik neem die regering kennis van hierdie saak.

  1. Suid-Afrika is trots op sy demokrasie. Die vraag is of Suid-Afrika die finale toets vir ’n demokrasie al geslaag het?

As ek na standpunte van Zuma se dogter, Duduzile Zuma-Sambudla, van MK- en EFF leiers luister, is ek nie seker nie.

Die finale toets kom wanneer president George H.W. Bush van die VSA die sleutels van die Withuis, en so die regering aan die nuwe president Bill Clinton (van ’n ander politieke party) oorhandig na ’n demokratiese verkiesing en hom vriendelik die Withuis en “Oval Office” wys. Of Jan Smuts as leier van die “Sappe”, wat minder gewillig maar steeds, die Uniegebou se sleutels in 1948 aan dr. DF Malan, leier van die “Natte” oorhandig.

Prof K.A. Busia van Ghana het die volgende oor demokrasie in Afrika geskryf:

“A democracy in the last analysis depends on the character of individual men and women and the moral standards of the community. Rules governing elections may be made; freedoms may be provided in constitutions; and Bills of Right may be passed; they will make arbitrary acts easier to resist publicly, but they will not by themselves secure democracy. There are other rules which are unwritten, such as honesty, integrity, restraint and respect for democratic procedures.”

Ek het so gevoel dat daardie toets vir die ANC en vir Suid-Afrika nie meer ver die toekoms in is nie.

Dankie Redakteur Nongqai vir hierdie deeglike artikel en vir die lekkerlees=boek Spioenmeesters waaruit hierdie inligting kom.

Pieter Mulder

*

'n Foto wat teks, skermskoot bevat AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

1.

A person wearing a suit and tie AI-generated content may be incorrect.

Hennie Heymans

Natal Colony: Pionier African (Zulu) Policemen

2.

NATIONAL SECURITY FOCUS – Helmoed Romer Heitman

3.

Wolfgang Witschas

Wolfgang Witchas

Nesbitt’s Horse Field Intelligence Unit – Wolfgang Witschas

4.

Henning van Aswegen

Nongqai Skrywers en Boeke: Spioenmeesters

5

.

Four Decades of Distinguished Service The Retirement of Colonel D S Naidoo

6.

South African Police: Sergeant K Chutterpaul

7.

A Woman of Firsts Honouring Lieutenant General Sharon Jephta’s 38-Year Legacy

8.

South African Police: A Life of Service and Courage: Constable KP Jack

9.

.

Passing of Brigadier William John Slabbert

10.

Dr. Willem Steenkamp

https://www.nongqai.org/category/south-african-forces-history-preserved/

11.

A person wearing a suit and tie AI-generated content may be incorrect.

Hennie Heymans

Twee interessante ministers

12.

Dr. Joan Swart

Africa – Battleground of Global Power. Dr Joan Swart

13

Helmoed Romer Heitman

Foreign Policy – Helmoed Romer Heitman

 

14.

Henning van Aswegen

Operation Vula – a Deadly Miscalculation

15.

Wolfgang Witschas

Wolfgang Witschas

SAP Alouette III helicopter accident at Terrace Bay, 1966

16.

Henning van Aswegen

Nongqai Skrywers & Boeke: Jeugboeke en Kinderverhale in Afrikaans

  • Vrystaatstories kan direk by die skrywer aangekoop word: henningvanaswegen55@gmail.com

17.

A person wearing a suit and tie AI-generated content may be incorrect.

Hennie Heymans

Die Agent

18.

Available from the author: henningvanaswegen55@gmail.com

19.

In Memoriam

*

Klik op die skakel Nongqai.org.

VOORBLAD | COVER

'n Foto wat teks, skermskoot bevat Beskrywing outomaties gegenereer

Our December cover is designed by Nongqai Emiritus member Dr Willem Steelkamp, symbolisng our wish to all our readers for a happy and joyful 2026. May wishes for peace reign around the world!

  • Nongqai Emiritus Editorial Board member, Dr Willem Steenkamp
    • Nongqai.org

Nongqai is ‘n opvoedkundige en kultuurhistoriese tydskrif wat met sy inhoud die geskiedenis vir ons nageslag bewaar.

Nongqai is an educational and cultural-historical electronic magazine that preserves history though its content.

nongqai.org

Nongqai Abstract

Nongqai, a magazine dedicated to preserving South Africa’s national security history, has undergone a restructuring, with Brigadier Hennie Heymans appointed as the new chief editor. Previously, Heymans served as executive editor, a role now taken over by a new appointee. Heymans is recognized for his significant contributions in creating a balanced narrative of the pre-1994 South African security forces, countering one-sided and negative portrayals that dominated post-1994 narratives. Through Nongqai, he revived a vital collection of source material, ensuring a broader perspective on the past that is indispensable for historians. The magazine has served as a platform for veterans to share their oral histories, preventing these accounts from being lost, and has published insightful articles and special editions focused on specific topics. Despite lacking publishing expertise and financial resources, Heymans single-handedly managed the magazine’s production for years, later joined by Dr. Willem Steenkamp and, more recently, Henning van Aswegen. Nongqai stands as a testament to Heymans’ selfless dedication to historical truth, driven by his loyalty to the South African Police and appreciation for the security forces’ role in stabilizing the country during challenging times. The magazine, guided by the motto “To preserve the past without living in it,” remains a trusted, unbiased source of historical documentation, reflecting Heymans’ integrity and passion.

A person wearing a suit and tie AI-generated content may be incorrect.

Nongqai is herstruktureer en brig. Hennie Heymans (foto) is die nuwe hoofredakteur. Die jare het aangestap en die moeisame taak van uitvoerende redakteur wat hy vir soveel jare behartig het, sal voortaan deur ‘n nuwe uitvoerende redakteur hanteer word.

THE OWLS AND THE SHADOW WAR, VOLUME VIII

Directorate Special Tasks and Sub-Division Intelligence Operations

– West Front: DST1 and UNITA

A book cover with a black background AI-generated content may be incorrect.

A newspaper with a person in a tie AI-generated content may be incorrect.

For the first time a comprehensive guide to one of the most Top Secret operations of the SADF and Military Intelligence, namely the support for UNITA, is disclosed to the public. This operation continued for almost three decades, from 1975 to the end of 1992 under a series of secret code names. It is an account of one of the most remarkable and most unlikely military alliances in modern warfare. It is surprising because, despite many fundamental differences, the SADF and UNITA were able to work together in a synergistic way that resulted in a force multiplier of note. While the SADF was generally regarded being there to support a white minority government, UNITA was a black guerrilla liberation movement. And yet, their common enemy – the Communist-backed SWAPO and MPLA (both backed by the Soviet Union and Cuba) – proved to be stronger than any differences. This work for the first time discloses the origins of the alliance, the people involved, the strategic intent, the extent and nature of the support, and the major contribution made to the military success of the SADF during the Border War, as well as to countering the imperialistic ambitions of the Soviet Union – until an acceptable political settlement could be achieved in the region. This is a must have for any serious student of intelligence and military history who is interested in the Cold War confrontation which took place in Angola and northern Namibia between South Africa and its pro-Western allies, and the Communist-aligned SWAPO, MPLA, Cuban, East German and Soviet Forces.

Limited Edition Hard Cover Edition: R980-00

Standard Soft Cover Edition: R740-00

Courier costs: R120-00

For more information, banking details and orders, please contact Walter Volker and walter@mkhondo.com or at 082-851-6166.

*

nongqai.org

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld

Bestellings: henningvanaswegen55@gmail.com

by Henning van Aswegen | Oct 17, 2025 | BfSS NISBOOKS / BOEKEBSV/DIE BURO/BfSSInligting- en/of VeiligheidsperspektiefRI/BfSS/NI/NIS/BSV

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld Abstrak: Buro vir Staatsveiligheid, BSV, Intelligensiewetenskap in Suid-Afrika, Intelligensie, Nasionale Intelligensiediens…

DIE BURO is by die skrywer bestelbaar: henningvanaswegen55@gmail.com.

*

Nongqai.org

'n Foto wat teks, boek bevat Beskrywing outomaties gegenereer 'n Foto wat teks, person, persoon, klere bevat Beskrywing outomaties gegenereer

'n Foto wat teks, skermskoot bevat Beskrywing outomaties gegenereer

*

*