by Hennie Heymans | Jul 14, 2025 | Historical photos, 1899 - 1902 Anglo Boer War, Foreign Volunteers, Military History, Military Personalities, OVSRDM, SA Military History
ANGLO BOER WAR: FOREIGN VOLUNTEERS. ANGLO BOER WAR: REMEMBERING THE FOREIGN VOLUNTEERS. Jennifer Bosch The old Parsonage Museum in Utrecht, KZN Tucked behind the old Parsonage Museum in Utrecht, KZN, is the Wall of Remembrance to the Foreign Volunteers who stood...
by Hennie Heymans | Jul 13, 2025 | Crime in South Africa (post 1994), Political Murders in KZN, Public Safety, SAPS KZN Province, SAPS Personalities, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Swart op Swart geweld, Uncategorized
NHLANHLA MKHWANAZI Lt.genl. Nhlanhla (Lucky) Mkhwanazi Genl-maj Johan Booysen Verlede Sondag – 6 Julie 2025 – het lt.genl. Nhlanhla (Lucky) Mkhwanazi, kommissaris van polisie in KwaZulu-Natal, in gevegsmondering, en omring deur gemaskerde en swaar...
by Hennie Heymans | Jul 13, 2025 | Durban Borough Police * Durban Gemeentelike Politie, Durban City Police, SOUTH AFRICAN TRAFFIC DEPARTMENTS
TRAFFIC LIGHTS First Traffic Lights in Durban and Cape Town Jennifer Bosch Jennifer Bosch Durban City Police 1930: Durban City Police: First Traffic Light Durban City of Cape Town 1932 Traffic Lights Cape Town Cape Town’s first traffic light. The city’s first three...
by Hennie Heymans | Jul 12, 2025 | Historical photos, 1960 Cato Manor - Murder of 9 SAP-members, 1966 Bush War / Coin, 1966 Ongulambashe, BOOKS / BOEKE, Cape Mounted Police, Life Story, Military History, Ministers of Justice / Police / Law & Order, Natal Police (Colony), OVSRDM, Paul Els (military author), Republican Intelligence (RI), SA Army, SA Defence Force / Weermag, SA Military History, SAP Brigade, SAP Colours - Vaandel, SAP Commissioners, SAP Durban, SAP Helicopters, SAP History / Geskiedenis, SAP Mobile Unit - Port Natal, SAP Personalities, SAP Security Branch / Veiligheidstak, SAP Transkei Division (Pre-Independence from the RSA), Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad (SSVR - SSSC), South African Air Force, South African Constabulary, South African Medals, Staatsveiligheidsraad, Tribute to SAP Members
ONGULAMBASHE DIE SLAG VAN ONGULAMBASHE: 26 AUGUSTUS 1966 Paul Els & Hennie Heymans Inleiding: Die Slag Van Ongulambashe: 26 Augustus 1966 Hennie Heymans Die “Slag van Ongulambashe” het nie sommer uit die bloute ontstaan, asof ’n towerfeetjie haar towerstaffie...
by Hennie Heymans | Jul 12, 2025 | Military History, 1950 - 1953 War in Korea, 2 Squadron SAAF - Korea, Contemporary Police History / Eietydse Polisiegeskiedenis, Military Personalities, SA Military History, SAP History / Geskiedenis, SAP Mobile Unit - Port Natal, SAP Personalities
DESMOND H WELTHAGEN Desmond Welthagen – SA Air Force (Korea) and later SA Police (Port Natal). Hennie Heymans Des Welthagen (left) in SAAF-uniform. Des Welthagen in SA Police Uniform (Photo dates from before 1957 if one looks at his cap badge.) I had the pleasure of...
by Hennie Heymans | Jul 11, 2025 | Black on Black Violence, Political Murders in KZN, Provincial Commissioners, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Swart op Swart geweld, Uncategorized
THE FORGOTTEN FAMILIES Die Vergete Families van die Vermoordes Deur brig Fanie Bouwer Die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde in KwaZulu-Natal – wat honderde sulke moorde ondersoek het – het ’n skokkende leemte in Suid-Afrika se strafregstelsel gelaat....
by Hennie Heymans | Jul 11, 2025 | SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Meeting Minister Mufamadi
YES MINISTER Ja Minister, nee Minister Fanie Bouwer Ná April 1994 het dinge vir ons staatsamptenare redelik verander soos jy jouself kan indink. So kry ek as ‘n relatiewe jong polisie-offisier toe kort daarna opdrag om die nuwe, jong polisieminister, Sidney...
by Hennie Heymans | Jul 10, 2025 | Brokkies, Farm Murders in South Africa, Public Safety
FIRST FARM MURDER? 1689: EERSTE PLAASMOORD IN SUID-AFRIKA? Johan K Charles Marais my sewende groot-groot-vader, is gebore in 1638 op Le Plessis Mornay Ile de France. Hulle vlug in 1685 uit Frankryk. In Desember 1687 vertrek hulle met die Voorschoten uit Goerree,...
by Hennie Heymans | Jul 9, 2025 | Police Humour, Col JG Dartnell, History of the Natal (Mounted) Police, Local South African Police Forces, Natal Mounted Police, Natal Mounted Police 1874, Natal Police (Colony), SAP History / Geskiedenis
NATAL MOUNTED POLICE BASIC TRAINING: MOUNTED DRIL: NATAL MOUNTED POLICE Dr Henry Abbott Hallo Hennie, Wie van ons dink nie partykeer terug na die manewales van ‘n kaartmannetjie-korporaal, -drilsersant, -adjudant of -samajoor nie? Party van die manne het uittrap tot...
by Hennie Heymans | Jul 9, 2025 | Military History, 1966 Beginning of the Bush War, 1966 Ongulambashe, Angola, Animals & Mascots, Cold War, Military Personalities, Nature Conservation, SA Military History, SADF Special Forces, South African Defence Force
EUGLOGY: COL JAN BREYTENBACH (SADF) Passing of a Warrior: Jan Breytenbach By John Elsegood from Australia / October 17, 2024 (Republished with permission) Photos by Alex Faria South Africa’s most decorated combat soldier, Colonel Jan Breytenbach, has died in his...
by Sarie van Niekerk | Jul 9, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Contemporary Police History / Eietydse Polisiegeskiedenis, Tribute to SAP Members
BRIG. GEORGE MARX MY REIS NA GISTER: BRIG. GEORGE MARX (SAP – AFGETREE) Sarie van Niekerk en Mariaan Linde Sarie van Niekerk: hoof-skrywer. Redakteur Nongqai Vroue Hoe het dit gekom dat hierdie fantastiese lekker storie oor brig. (afgetree) George Marx ontdek is...
by Hennie Heymans | Jul 5, 2025 | Nongqai Magazine 1907 - 2007, Nongqai Magazine 2010 - 2025 (e-publication)
TRIBUTE HULDE AAN NONGQAI-REDAKSIE SE VRIENDE VAN WELEER Hennie Heymans Gisteraand lê ek in die bed en voor ek slaap, dink ek aan al Nongqai se vriende wat gehelp het om die tydskrif op die been te bring. (Ek is gedurende 2006 deur brig Peet Nieuwoudt (voorsitter –...
by Hennie Heymans | Jul 5, 2025 | Local South African Police Forces, Burger Wacht (1652 onwards), Pretoria Central (Up to 1972), SAP Pretoria Central & Barracks, Wachthuis, Wachthuis - Cape Town
THE FIRST WACHTHUIS & OLD PRETORIA CENTRAL The original Wachthuis in Cape Town and the original Pretoria Central Police Station c1910 Wachthuis (on the left) in the days of horse-carts & wagons in Cape Town. The was the first police building in South Africa in...
by Hennie Heymans | Jul 4, 2025 | 1962 South African Police College: "Its the toughest training in the world", Contemporary Police History / Eietydse Polisiegeskiedenis, Police Academics, SAP Chaplains - SAP Kapelane, SAP College, SAP Hall of Fame, SAP History / Geskiedenis, Sub-culture / sub-kultuur, Suid-Afrikaanse Polisie [SAP], Tribute to SAP Members
1962: SAP COLLEGE TRAINING 1962: SAP COLLEGE TRAINING: “ITS THE TOUGHEST COURSE IN THE WORLD!” Maj – Gen LG Snyman-Collection (via HB Heymans) Introduction Mr Johannes Snyman, son of the late Maj-Gen Snyman, presented me with some of his father’s photos, newspaper...
by Hennie Heymans | Jul 4, 2025 | Deutsch Sûdwest Afrika (DSWA), The "Reiterdenkmal" in Windhoek, The Equestrian Monument: Windhoek
REITERDENKMAL: WINDHOEK Namibia: The “Reiterdenkmal” in Windhoek Photo: Hennie Heymans Compiled by Wolfgang Witschas Abstract: The “Reiterdenkmal or Südwester Reiter” was the most well know and controversial monument the German imperial...
by Hennie Heymans | Jul 3, 2025 | Military History, Military writers & authors, Paul Els (military author), SA Military History
PAUL ELS: SA MILITARY WRITER ELS GEE ’N STEM AAN VETERANE SE STRYD Elize Parker. Rekord 25/06/2025 (Met vergunning van Rekord) Paul J. Els skryf nie boeke om helde van soldate te maak nie. Hy skryf om die waarheid te bewaar. Sy werk is ‘n monument vir diegene...
by Hennie Heymans | Jul 3, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Ministers of Justice / Police / Law & Order, Police Academics, SAP College, SAP Commissioners, SAP Hall of Fame, SAP Members of Indian decent / Indiër-lede, SAP: Kollege Vir Gevorderde Opleiding [KGVO] Paarl
SAP: KOLLEGE PAARL SAP: KOLLEGE VIR GEVORDERDE OPLEIDING [KGVO] PAARL Kol. Johan Stümke Parade met genl.maj. Herman Grobler, lt.kol. Johan Stümke, Brig Koos Schenk (bevelvoerder) en ander Kol Johan Stümke, Genl. Johan van der Merwe en Minister Adriaan Vlok met die...
by Hennie Heymans | Jul 3, 2025 | SAP History / Geskiedenis, 1992 - SAP Graaff-Reinet Bestuursontwikkeling, 1992 First Black Brigadier, Police Academics, SAP Commissioners, SAP Hall of Fame
1992 SAP-BRIGADIERSKURSUS 1992 Brigadiers-kursus te Graaff-Reinet: Bestuursontwikkeling Brig HB Heymans (SAP – afgetree) Aan die begin van 1992 het ons ‘n brigadiers-kursus te Graaff-Reinet deurloop. Hier is ‘n “ou” foto van die geboue. Daar was ander kolonelle saam...
by Hennie Heymans | Jul 3, 2025 | SAP History / Geskiedenis, SAP Prosecutors - Aanklaers in Howe, SAP Transkei Division (Pre-Independence from the RSA)
COMPARISON OF RURAL COURTS WITH THOSE IN THE CITIES Vergelykende Ervarings: Plattelandse en Stedelike Howe Brig Fanie Bouwer ‘n Aanklaer se vergelyking van die Transkeise howe met die van Johannesburg Ek wil hiermee ‘n vergelykende ervaring beskryf van...
by Hennie Heymans | Jul 3, 2025 | SA Military History, 1939 - 1945 2nd WW, SA War Graves / SA Oorlogsgrafte, SAP Brigade, SAP History / Geskiedenis, Union Defence Force (1912)
FOLLOW UP: GRAVE: J “PIET” ZULU Grave: Private J Zulu: N12401: Native Military Corps: S.A Forces, Tobruk. Brig HB Heymans (SAP – Ret) & Capt C Ross (SA Navy – Ret) Refer to:...
by WPS | Jul 2, 2025 | SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, NONGQAI EDITIONS pdf, NONGQAI MONTHLY EDITIONS pdf
NONGQAI VOL 16 NO 6 JUNE 2025 POST LINKS JUNIE 2025 SE BLOGPOS-SKAKELS SAAMGEVAT Nongqai Vol 16 No 6 June 2025 Post Links – for your convenience we’ve collated here all of the access links to every one of our Blog Posts that appeared during June...
by Hennie Heymans | Jun 30, 2025 | Deutsch Sûdwest Afrika (DSWA), Curt von Francois, German Southwest Africa, Herero, Kaiserliche Beritten Landes Politzei, Nama, Police ?Polisie in GSWA/DSWA, Schutztruppe, Witbooi
THE POLICE FORCE OF DEUTSCH SÜDWESTAFRIKA (DSWA)/GERMAN SOUTH-WEST-AFRICA (GSWA) 1894 TO 1915 Compiled by Wolfgang Witschas Abstract German South West Africa Police History – When Imperial Germany annexed the territory then known as Deutsch...
by Hennie Heymans | Jun 30, 2025 | SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Western Cape Provincial Cabinet
WESTERN-CAPE PROVINCIAL CABINET & SAPS ONDERONSIE MET OUDPREMIER HERNUS KRIEL TYDENS SY KABINETSVERGADERING Brig Fanie Bouwer Ons is eendag gevra om ‘n voorlegging aan die Wes-Kaapse provinsiale kabinet oor een of ander aangeleentheid te doen. Ons was ongeveer vyf...
by Henning van Aswegen | Jun 30, 2025 | BOOKS / BOEKE, Afrikaans Literature in Uniform, Brokkies, HUMOUR IN UNIFORM, Interessante Stokperdjies, Life Story, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, SKRYWERS & BOEKE
My Eerste Boek! Piet du Toit Hoe moeilik kan dit nou wees? En, in elk geval, as jy kan lees en kan sien is die Joutube en Dokter Google kombinasie ‘n gewaarborgde sukses-resep. Ek het in elk geval nie genoeg geld om ‘n boek te laat druk van my skryfies in nie. Ook nie...
by Hennie Heymans | Jun 29, 2025 | Natal Police (Colony), Bosluise, Inspections, Magalle (Voet-polisie), SAP History / Geskiedenis, Sub-culture / sub-kultuur
INSPECTIONS Inspeksies in die Polisie Brig HB Heymans 1880 Natal Mounted Police Natal Police (1894 – 1913) 1913 – 1994: Suid-Afrikaanse Polisie Inspeksies 1950 -1960 Beredemanne (Toevallig is die man op die foto my troepsersant, sers H Tulleken, van 1964). Voetmanne...
by Sarie van Niekerk | Jun 29, 2025 | SAP Krugersdorp, Crime in South Africa (post 1994), SAP - CID, SAP History / Geskiedenis, SAPS Germiston
RAAISELAGTIGE KRUGERSDORP-TONNEL DIEFSTAL Krugersdorp-tonnel diefstal April 1977 en soortgelyke misdaad in Germiston Sarie van Niekerk. Gedurende die vier dae lange Paasnaweek van 1977, wat gestrek het van 1 April tot 4 April, het daar ‘n rooftog by die Standard Bank...
by Hennie Heymans | Jun 28, 2025 | 2nd South African Division, 1939 - 1945 2nd WW, Military History, SA Military History, SAP Brigade, SAP Colours - Vaandel, SAP Commissioners, SAP History / Geskiedenis
WW2: TO EVERY MEMBER OF 1 SAP Brig HB Heymans 1 SAP 2 SA Div 30 Corps Brig FW Cooper, DSO – later honorary Major-General – and in life Quartermaster of the SA Police. Brig Hayton – Brigadier Alexander Alfred Hayton VD DSO (1894 – 1977 (aged 82–83)) was a...
by Hennie Heymans | Jun 28, 2025 | NONGQAI Publications, Wanted: Photographs
WANTED: SCANS OF HISTORICAL PHOTOS GESOEK: SAP- / SAW- / NI-FOTO’S Hennie Heymans Geagte Leser Vir die afgelope 15-jaar gee ons elke maand die Nongqai uit. Ons het nou migreer van ISSUU na ons eie Nongqai Blog met verwysing: https://www.nongqai.org/new-nuut-2/ Ons...
by Hennie Heymans | Jun 28, 2025 | SAP History / Geskiedenis, 1966 Bush War / Coin, Police wives & families - bush war, SAP Chaplains - SAP Kapelane, Sub-culture / sub-kultuur, TIN Teeninsurgensie / COIN
BORDER DUTY: POLICE FAMILIES 1966 TOT 1989: GADES VAN DIE POLISIELEDE BETROKKE BY BOSOORLOG Brig Fanie Bouwer Ek skryf hier as ‘n persoon wat self in bg. tydperk in die sg. bosoorlog (alternatiewelik ook daarna verwys as ‘grensdiens’) betrokke was,...
by Hennie Heymans | Jun 27, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Republican Intelligence (RI), SAP Members of Indian decent / Indiër-lede, SAP Wentworth Training College
1970: PASSING OUT PARADE CHATSWORTH “VOORSTELLINGSPARADE: CHATSWORTH: 30 OKTOBER 1970” Col Logan Govender SARP 1971-01 Page 54 Brig RJF Campbell from Head Office (Comment by Big HB Heymans: His son, Dr Donald Campbell was my best friend. The brigadier was at one stage...
by Hennie Heymans | Jun 26, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Contemporary Police History / Eietydse Polisiegeskiedenis, Establishment - Getalsterkte, Ministers of Justice / Police / Law & Order, SAP Commissioners, SAP Hall of Fame, SAP Robertson, Tribute to SAP Members
STASIEBEVELVOERDER: SAP ROBERTSON SAP ROBERTSON: MY EERSTE STASIE AS STASIEBEVELVOERDER Brig Fanie Bouwer Die eerste keer dat ek van Robertson hoor, was ons laaste dag op offisierskursus toe een of ander generaal in die polisiekollege ons nuwe standplase aflees. Ek...
by Hennie Heymans | Jun 26, 2025 | SAP History / Geskiedenis, SAP Robertson
SAP ROBERTSON Ek onderhandel toe eerder vir ‘n nuwe polisiestasie Deur Fanie Bouwer In my eerste paar maande as stasiebevelvoerder op Robertson in 1977 as ‘n jong luitenant, besluit ek op ‘n dag dat die klein ou, verwaarloosde, polisiestasie in Hoop-straat op...
by Hennie Heymans | Jun 26, 2025 | SAP History / Geskiedenis, 1972 SA Police, Contemporary Police History / Eietydse Polisiegeskiedenis, SAP College, SAP Depot / College ) Pretoria West
PRONK (TYDSKRIF): FEBRUARIE 1972: SA POLISIE Genl-maj Louis Snyman-versameling (Teks: Mike Heine) (Foto’s deur Brig Buks van Staden: Afd Openbare Betrekkinge) Indien u iemand hier herken, laat my asb weet deur die kommentaar-gedeelte aan te vul. Baie dankie. Comments...
by Hennie Heymans | Jun 26, 2025 | Defence, New Weapons of War
WEAPONS OF WAR: WRONGLY APPLIED Benadering van wapens wat verkeerd aangewend word (lt. -kol. Philip Malherbe [afgetr] Hierdie artikel is vryelik vertaal van die aangehaalde bronne in die bronnelys, saamgestel en geskryf deur Philip Malherbe – Mei 2025 Abstract...
by Hennie Heymans | Jun 26, 2025 | Military History, 1914 - 1918 WW1, Military Mascots, SA Military History
JACKIE THE BABOON JACKIE, BILLY AND DINKS: THE BABOON, THE BOLD AND THE IMMORTAL © Dirk Danschutter, MMSc Degreed in Medical Sciences and in Medico-Social Sciences Summary In his historiographic review on South African Service Pets (in 1956), HH Curson explained that...
by Hennie Heymans | Jun 25, 2025 | Transvaal Police (1900 - 1910), 1914 Rebellion, SAP History / Geskiedenis, SAP Pretoria Central & Barracks
DEMOLITION: OLD SAP PRETORIA CENTRAL 1971: SAP PRETORIA: SLOPING: GESKIEDKUNDIGE OU KASERNE Brig HB Heymans (SAP – Afgetree). In die nuus van Noord-Transvaal lees ons: “Met die sloping van Ou Kaserne, Pretoriusstraat, Pretoria, het ‘n geskiedkundige plek nou sommer so...
by Hennie Heymans | Jun 24, 2025 | Police Humour, SAP Helicopters
HUMOR: SLAP TJIPS Hennie Heymans Chris Joubert heel regs Eendag kom ek in veiligheidshoofkantoor se voorportaal op die grondvloer. ‘n Sedige en stroewe atmosfeer het altyd daar geheers…. Ek wonder hoe ons besoekers die plek ervaar het – karige staatsdiens...
by Hennie Heymans | Jun 24, 2025 | SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, National Assembly: National Council Of Provinces
NATIONAL ASSEMBLY: NATIONAL COUNCIL OF PROVINCES ‘N ONAANGENAME ERVARING BY DIE NASIONALE RAAD VAN PROVINSIES (NRVP)Brig Fanie Bouwer (SAP – Afgetree) Ek dink dit was iewers in die begin van 1996 toe dié parlementêre instelling ons gevra het om verslag te doen...
by Hennie Heymans | Jun 24, 2025 | SA Military History, 1950 Funeral Gen JC Smuts, Bosluise, Minister of Defence, Ministers of Justice / Police / Law & Order, Mounted Div - Berede Afd.
GENERAL SMUTS AND THE NONGQAI A PICTORIAL ESSAY OF SOME PHOTOGRAPHS THAT APPEARED IN THE NONGQAI OF GENERAL JC SMUTS Brig HB Heymans (SAP – Ret) In 2007 I had the opportunity to go through some very old Nongqai’s dated from 1907 which were stored in the police...
by Hennie Heymans | Jun 24, 2025 | SAP History / Geskiedenis, 1960 Cato Manor - Murder of 9 SAP-members, SAP Memorial / SAP Gedenkteken
1960: Cato Manor: Historical Document: Natal Mercury CATO MANOR: HISTORICAL DOCUMENT: FRONT PAGE NATAL MERCURY Brig HB Heymans (SAP – Ret) I grew up in Durban where my father was a policeman at Somtseu Rd. We were regular readers of the Natal Mercury, The Daily News...
by Henning van Aswegen | Jun 24, 2025 | RI/BfSS/NI/NIS/BSV, Afrikaans Literature in Uniform, BfSS NIS, BOOKS / BOEKE, Foreign intelligence services, SKRYWERS & BOEKE
BOEKRESENSIE – DIE BURO, Media 24 Abstrak: Nie-fiksie, Afrikaans, Politieke Wetenskap, Henning van Aswegen, DIE BURO, Imprimatur Uitgewers, Pretoria, Media 24. Intelligensie onder die loep Hoe feller die stryd teen die wit minderheidsregering toenmaals geword...
by Hennie Heymans | Jun 23, 2025 | SA Military History, South African Commonwealth War casualties buried across the World – Part Eighty-Nine.
SOUTH AFRICAN COMMONWEALTH WAR CASUALTIES BURIED ACROSS THE WORLD – PART EIGHTY-NINE. By Captain (SAN) Charles Ross (SA Navy Retired) South Africans participated in almost every war theatre during the First and Second World Wars. According to the Commonwealth War...
by Hennie Heymans | Jun 21, 2025 | SAP History / Geskiedenis, SAP Memorial / SAP Gedenkteken, Uncategorized
SOUTH AFRICAN POLICE MEMORIAL SUID-AFRIKAANSE POLISIE GEDEENKTEKEN: MEINTJESKOP Brig HB Heymans (SAP – Afgetree) GESKIEDENIS IN BEELD: FOTO-ARTIKEL Inleiding Ons “ou” polisiemanne word oud. Dit is nou tyd om die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Polisie (SAP),...
by Hennie Heymans | Jun 21, 2025 | Military History, 1961 - 1994: DMI/AMI, DMI / AMI, SA Defence Force / Weermag, SA Military History
LIFTING THE VEIL ON THE SECRET WORLD OF MILITARY INTELLIGENCE – “THE OWLS AND THE SHADOW WAR” Walter Volker For the first time the veil will be lifted somewhat on the Top Secret world of Military Intelligence in the form of a comprehensive history covering all aspects...
by Hennie Heymans | Jun 21, 2025 | SAP History / Geskiedenis, SAP Verulam
1965: SAP VERULAM Col Logan Govender...
by Hennie Heymans | Jun 20, 2025 | Deutsch Sûdwest Afrika (DSWA), BOOKS / BOEKE, Cape Mounted Police, Kamele, Police Camels / Polisie kamele, SAP History / Geskiedenis, SAP Transport & Animals
POLICE CAMELS IN SOUTHERN AFRICA Abstract A photo-article on the use of camels by the Security Forces in German Southwest Africa, Southwest-African and South Africa (mainly the Kalahari.) POLISIEKAMELE IN SUIDELIKE AFRIA Brig HB Heymans (SAP – afgetree) “Dit is...
by Hennie Heymans | Jun 20, 2025 | SAP History / Geskiedenis, 1988 Forensic Science Laboratory: Silverton, 1988: Forensiese Wetenskaplike Laboratorium (FWL) Silverton, Police Academics, Tribute to SAP Members
GIFT TO MINISTER ADRIAAN VLOK: OPENING OF SOUTH AFRICAN POLICE FORENSIC SCIENCE LABORATORY: SILVERTON ON 1988/05/13. GESKENK AAN MINISTER ADRIIAN VLOK: OPENING VAN SA POLISIE FORENSIESE WETENSKAPLIKE LABORATORIUM SILVERTON 88/05/13. Kapt. Bazil Norman Young Wollie...
by Hennie Heymans | Jun 19, 2025 | HUMOUR IN UNIFORM, Dutch Police, Koninklijke Marechaussee (KMar), Life Story, Police Diplomacy, Police Humour, SAP History / Geskiedenis
HUMOR IN UNIFORM HB Heymans Staaltjie een: Heymans doen hom suksesvol voor as Jasser Arafat Ek het elders hierdie staaltjie al vertel: So moet ek ‘n vergadering by “Onderwys en Opleiding” in Schoeman-straat, Pretoria bywoon. Kom by ontvangs en meld by sekuriteit aan....
by Hennie Heymans | Jun 19, 2025 | SAP History / Geskiedenis, SAP Herold
SAP HEROLD (GEORGE) Fanie Avenant Foto’s van die ou SAP Herold polisiestasie wat die laaste jare as ‘n teekamer bedryf word. Ek vermoed dat hierdie omgewing nou onder SAPS George val....