Ysterman Benno wil Spele toe

Ysterman Benno wil Spele toe

YSTERMAN BENNO WIL SPELE TOE Ysterman Benno Schoeman, ‘n 19-jarige Suid-Afrikaanse para-atleet wat in die T/F37-klassifikasie (regter hemiplegie) meeding, is op ‘n missie – om aan die 2028 Paralimpiese Spele in Los Angeles deel te neem. Serebrale...