
SAP: KOLLEGE PAARL
SAP: KOLLEGE VIR GEVORDERDE OPLEIDING [KGVO] PAARL
Kol. Johan Stümke

Parade met genl.maj. Herman Grobler, lt.kol. Johan Stümke, Brig Koos Schenk (bevelvoerder) en ander

Kol Johan Stümke, Genl. Johan van der Merwe en Minister Adriaan Vlok met die burgemeester, Paarl in die agtergrond

Personeel van Gevorderde Opleiding – onder andere majoor (later genl.maj. – prof.) George Govender tweede van regs.

Brig. (later lt.genl.) Wouter Grové – tydens ‘n gedenkmars saam met die Weermag

Generale saluut – tydens ‘n parade met kolonel Johan Stümke heel voor
