LOOPBAAN: KAPTEIN M “THYS” DU PLESSIS

(SPOORWEGPOLISIE & SA POLISIE)

Via Frans Bedford-Visser

Abstract

The life and times of Capt Mattys (Thys) du Plessis)

Keywords

Book: South Africa in Black and White

  • Col Flip Delport
  • Dirkie Uys Hoërskool, Bluff, Durban
  • Frans Bedford-Visser
  • Juhan Kies
  • New Canada
  • Suid-Afrikaanse Polisie
  • Suid-Afrikaanse Spoorwegpolisie
  • Trevor McDonald

'n Foto wat teks, koerant, person, klere bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

'n Foto wat person, persoon, klere bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

21 jarige Sersant op Johannesburg-stasie. 1977 in die Photobooth in die binneplein.(Thys du Plessis)

'n Foto wat klere, persoon, muur, skoene bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

Hierdie was met die Diploma plegtigheid. 1983 of 84. Nie meer seker. Maar kort rukkie later, was Kol Flip Delport my BO in die Kollege en ek ‘n lesinghouer. (Thys du Plessis)

'n Foto wat teks, klere, person, boek bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

1 Oktober 1986, samesmelting parade te Esselenpark. Kapt. Thys du Plessis staan voor op die voorblad van ‘n boek, South Africa in Black and White – die foto is deur Juhan Kuus geneem.

Kommentaar deur brig Hennie Heymans

As oudleerling van Dirkie Uys-hoërskool het kapt Du Plessis as seun van Dirkie Uys-hoërskool op die Bluff in Durban geken. My Moeder was ook ‘n onderwyseres en hy was op ‘n stadium in haar klas gewees. Ook het ek destyds as polisieman Thys se Vader geken – hy was toe ‘n offisier in die SA Spoorwegpolisie in Durban. Later het ek en Thys se Vader in Pietermaritzburg weer saamgewerk. Tydens my diens in Soweto het ek Thys weer raakgeloop – hy was toe was stasiebevelvoerder van die SA Polisie te New Canada in Soweto. Thys het aan die spits gestaan van wat bekamping van geweld op voorstedelike treine betref.

'n Foto wat skermskoot bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.