by Hennie Heymans | Apr 8, 2026 | SAP History / Geskiedenis, SAP - CID, SAP Personalities, SAP Wierdabrug, Sub-culture / sub-kultuur, Tribute to SAP Members
SAP Wierdabrug-herinneringe2 BRIEF UIT THAILAND: SAP WIERDABRUG-HERINNERINGE Lt Barry Taylor (Destyds SAP-KOD) ’n Onvergeetlike Dag op Lyttelton se Plotte In my dae by takbevelvoerder van die speurdiens te Wierdabrug het ek met ’n wye verskeidenheid mense en...
by Hennie Heymans | Apr 7, 2026 | Death Notice, Generaalsklub, Generals of the SAP, SAP College, SAP History / Geskiedenis, SAP Personalities, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
Tienie Cronje2 SO ONTHOU EK VIR GENERAAL TIENIE CRONJÉ Johan Ferreira Ons paaie het vir die eerste keer in 1986 gekruis toe ons saamgewerk het op die parlementêre personeel – hy op minister Adriaan Vlok se personeel en ek by die destydse kommissarisse, generaal Johann...
by Hennie Heymans | Apr 7, 2026 | Death Notice, Generaalsklub, Generals of the SAP, SAP History / Geskiedenis, SAP Personalities, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, Tribute to SAP Members
Tienie Cronjé HULDEBLYK AAN GENL.MAJ. TIENIE CRONJÉ Frans Kloppers, oud-kollega en vriend. Dit is met groot hartseer dat ek verneem het van die afsterwe, na ‘n redelike lang siekbed, van generaal-majoor Tienie Cronjé. Generaal Tienie was my Stasiebevelvoerder in...
by Hennie Heymans | Mar 31, 2026 | Death Notice, Generaalsklub, Generals of the SAP, SAP History / Geskiedenis, SAP Personalities, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, Tribute to SAP Members
BH HULDEBLYK VIR GENERAAL-MAJOOR BAREND HERMANUS (BARRY) HENN Genl.maj. (dr.) Mulder van Eyk Barry is op Donderdag 30 April 1936 gebore. Op Saterdag 31 Oktober 1959 is hy getroud met Christina van der Merwe. Uit die huwelik is een dogter (Susan) en twee seuns,...
by Hennie Heymans | Mar 30, 2026 | Nongqai Rubrieke, SAP History / Geskiedenis, SAP Personalities, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
Koot.S Pastoor Koot Swanepoel Nico Frylinck Pastoor Koot Swanepoel My liewe vriend en dasversamelaar Koot Swanepoel. Hoe groet n mens jou so onverwags. Ons het soveel gedeel en ons lekker kuiertjies in Jeffreys en St Francis was altyd ‘n hoogtepunt. Jou liefde vir...
by Hennie Heymans | Mar 24, 2026 | Generaalsklub, Generals of the SAP, Marshall Square, SAP - Streek Witwatersrand, SAP History / Geskiedenis, SAP Personalities, SAP Security Branch / Veiligheidstak, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, Tribute to SAP Members
GN Erasmus HULDEBLYK AAN GENERAAL MAJOOR GN ‘GERRIT’ ERASMUS Genl Maj Johan Burger 7 Maart 2026 Geagte familie, Anna, vir jou, Nick, Alida, Suzanne en vir die kleinkinders, namens die Generaalsklub van die SA Polisie weereens ons innige meegevoel met julle verlies....