by Hennie Heymans | Mar 11, 2026 | SAP History / Geskiedenis, SAP - CID, SAP Personalities, SAP Sunnyside, Tribute to SAP Members
CID Sunnyside DIE MOORD OP COIS SWANEPOEL – ’n Speurder se Herinnering (1971) Lt Barry Taylor In 1971 was ek ’n speurder-sersant op Sunnyside. Ons takbevelvoerder was Maj Basson, beter bekend as “Boesman”. Een oggend in Augustus daardie jaar sit ek in my kantoor toe...
by Logan Govender | Mar 3, 2026 | SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, SWE - Spesiale Wageenheid, Vrouelede Spesialewageenheid Kaapstad
Vrouelede Spesialewageenheid Kaapstad 1989 Vrouelede van Spesialewageenheid (SWE) Kaapstad. Foto geneem te Groote Schuurlandgoed. Kol Logan Govender Agterste ry: Kst Ellis (ekke), Appolis, Julia Southwell, Juliana Hougaard Hougaard, Naudé, Wiese?, Steward, Jagers en...
by Hennie Heymans | Mar 3, 2026 | 1972 Women Police, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Women Police - Social, Women Police - Social
Vrouehoekie Ida Steyn In 1972 is ’n nuwe hoofstuk in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Polisiediens geskryf – die ontstaan van die Suid-Afrikaanse Polisievroue. Aan die stuur van hierdie baanbrekerspad het ’n besondere vrou gestaan: Brigadier Duveen Botha. Sy...
by Hennie Heymans | Feb 24, 2026 | Humour in the SAP, HUMOUR IN UNIFORM, SA Air Force, SAP History / Geskiedenis, SAP Personalities, SAP Wierdabrug, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
SAP Wierdabrug-herinneringe BRIEF UIT THAILAND: SAP WIERDABRUG-HERINNERINGE Lt Barry Taylor (Destyds SAP-KOD) Toe ek op Wierdabrug gestasioneer was, het ek ’n luitenant in die beheertoring by Waterkloof leer ken — Nancy Jennings — en ook twee van die Majore daar:...
by Logan Govender | Feb 20, 2026 | SAP History / Geskiedenis, SAP Members of Indian decent / Indiër-lede, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Women in Blue
Ladies in Blue Keywords Ladies in Blue; Former Policewomen; South African Police Service (SAPS); Empowerment; Sisterhood; Networking; Support; Guidance; Community Service; Retirement; Resilience; Leadership; Discipline; Unity; Professionalism; Camaraderie; Domestic...
by Hennie Heymans | Feb 18, 2026 | Historical photos, Non-White SAP Officers, Police wives & families - bush war, Rhodesian Conflict, SAP History / Geskiedenis, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
Tom Volschenk TOM VOLSCHENK SE FIETSRIT RHODESIË TOE Carl Volschenk My Pa (Tom Volschenk) se fietsrit Rhodesië toe. (Geskryf deur Carl Volschenk, voormalige offisier in die SAPD) Ek skryf hierdie storie hoofsaaklik met die ondersteuning van ‘n paar koerantuitknipsels...