Eulogy Brig IJ “Sakkie” Bosman

Eulogy Brig IJ “Sakkie” Bosman HULDEBLYK – BRIGADIER SAKKIE BOSMAN Oud-Kaptein Gustav Dey Januarie 1971 was ‘n mylpaal in my lewe toe ek getroud is met ‘n fraaie meisie van Pretoria. Ek was op daardie stadium ‘n adjudant offisier in Wachthuis, Polisiehoofkantoor. Ons...