Die Geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Vloot in Simonstad en hoe dit in die SA Vlootmuseum weerspieël word

Die Geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Vloot in Simonstad en hoe dit in die SA Vlootmuseum weerspieël word Fanie Avenant Fanie skryf: “Hiermee iets oor die SA Vlootmuseum, grootliks geneem van Google, Vlootbrosjures en die Vloot se webtuiste. ‘n Paar interessanthede...