BRANDEWYN OP PARADE

BRANDEWYN OP PARADE

Chris Botha “Man, daardie verdomde geweer het neergekletter. Die ding het nie net gewoon geval nie. Hy het neergekletter. Die R1 se loop was met ‘n bakeliet-omhulsel beskerm. Ons het diѐ beskermer se skroefies ietwat losgedraai. Wanneer jy dan die drilbewegings...