Niël Barnard was ‘n baanbreker en onderhandelaar, maar eerstens ‘n gesinsman en intelligensieman

Niël Barnard was ‘n baanbreker en onderhandelaar, maar eerstens ‘n gesinsman en intelligensieman

Johan Mostert & Jan-Jan Joubert Een van die grondleggers van die Suid-Afrikaanse demokrasie en moderne intelligensiedienste, Niël Barnard, is Maandagoggend in die ouderdom van 75 jaar oorlede. Jan-Jan Joubert en Johan Mostert neem bestek op van sy bydrae tot...
Intellegere 17 – Die Ontwikkeling van ‘n eie Suid-Afrikaanse Intelligensiekunde

Intellegere 17 – Die Ontwikkeling van ‘n eie Suid-Afrikaanse Intelligensiekunde

Ontploffing op Johannesburg-stasie – 1964 In 1964 neem die ANC-SAKP se rewolusie geweldadige afmetings aan met ‘n gewetenlose aanval in Johannesburg op onskuldige lede van die algemene publiek. ’n Ondergrondse organisasie, bekend as die ARM, het intussen...