by Hennie Heymans | Jul 24, 2025 | SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED, Anniversary - Dellville Wood, Military History, SA Military History
2025: MEMORIAL SERVICE: BATTLE OF DELVILLE WOOD: PRETORIA Capt Charles Ross (Capt SAN – Ret) The Annual Battle of Delville Wood Memorial Service was held on Sunday, 13 July 2025, at the Commonwealth War Graves plot in the Thaba Tshwane New Military Cemetery, Thaba...
by Hennie Heymans | Jul 22, 2025 | Uncategorized, People's Republic of China, SA Military History, Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad (SSVR - SSSC), STRATEGIC STUDIES, Taiwan, Tak Strategiese-kommunikasie (TSK)
China en Suid-Afrika Saamgestel deur Hennie Heymans Ons land is tans lid van BRICS. China tree as die sterkste land in BRICS na vore. Ons het wegbeweeg van Taiwan. Natuurlik is China vir ons gewone mense van die grootste belang. Suid-Afrika se jongste besluit oor...
by Henning van Aswegen | Jul 21, 2025 | BOOKS / BOEKE, Historical photos, Military History
Met ekenning aan Maroela Media, waarin hierdie artikel deur Petronel Fourie die eerste keer geplaas is. Kerkmuseum bewaar geheime van vrouespioen Johanna Brand Soos meeste mense het ek al die naam Johanna Brandt gehoor, daardie vrouespioen wat deel van die...
by Hennie Heymans | Jul 20, 2025 | SAP History / Geskiedenis, HUMOUR IN UNIFORM, Military Personalities, Military writers & authors, Police Humour, Spotprente
SPOTPRENTE DEUR O/KORP JH JACKSON: GEPUBLISEER IN DIE NONGQAI Hennie Heymans Ek het met die Nongqai groot geword. As klein seuntjie het ek baie op my Vader se skoot gesit en dan het ons deur die Nongqai geblaai en ek het altyd van “Jackson” se spotprente gehou....
by Hennie Heymans | Jul 19, 2025 | Water Security, Food Security - Voedsel Sekerheid, National Security - Nasionale Veiligheid, SA Military History, SANDF, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Staatsbou - State building
STAATSBOU IN SUID-AFRIKA: ’N KRITIESE BESINNING OOR GESAG, KRISIS EN HERBOUING Deur HB Heymans Opsomming ’n Omvattende besinning oor die stand van staatsbou in Suid-Afrika, gefokus op krisis, gesag, intelligensie, veiligheid en onderwys. Die artikel wys hoe die SAPS,...
by Hennie Heymans | Jul 17, 2025 | SA Military History, Coup d'État, Coup d’Etat, National Security - Nasionale Veiligheid, SA Defence Force / Weermag, SAP History / Geskiedenis
SOUTH-AFRICA: COUP D’ÉTAT SUID-AFRIKA: COUP D’ÉTAT Brig HB Heymans Inleiding Net voor die term coup d’état weer die week in die media opgeduik het, het ek en brig. Fanie Bouwer toevallig juis daaroor gesels. In ’n private skrywe het ek hom as volg ingelig: Coup d’État...