2025: CRIME ON THE MAIN RAILWAY LINE BETWEEN JOHANNESBURG AND KIMBERLEY

2025: MISDAAD OP DIE HOOFSPOORLYN TUSSEN JOHANNESBURG EN KIMBERLKEY

J & J Wepener

J & J Wepener van Welkom in die Vrystaat skryf vir ons soos volg;

Today, just outside ( 26 -05-2025) Bloemhof on the way to Grasslands, no crossings are going to take place here anymore.

Then just if anyone ever wondered what the size of a catenary mast’s concrete foundation block is – huge.

Tracks are shiny, one would think with the Free State mainline closed we would see at least one train – nope…

Cheers.

J & J.

Kommentaar deur brig HB Heymans

Nota – sedert die SA Spoorwegpolisie by die voormalige SA Polisie ingelyf is, het die SA Spoorweë en sy opvolgers in titel, dag vir dag agteruit gegaan, veral weens diefstal van infrastruktuur en vernietiging van spoorwegeiendom – “ons belastingbetalers se eiendom”…

Ek is “mal” oor treine en het nie gedink dit was destyds in die RSA se nasionale veiligheidsbelang dat die SA Spoorwegpolisie by die SA Polisiemag ingelyf was nie. Die spoorwegpolisie het slegs die spoorweg administrasie en die spoorweë se kliënte se belange behartig. Die SA Polisie het nie spesiale kliënte nie – die SAP dien die land en sy belange in die algemeen.

Die spoorweë is van nasionale strategiese veiligheidsbelang – ons sal in tyd van oorlog sukkel om strategiese goedere en troepe te vervoer veral as brandstof beperk is.

Die volgende foto’s is op die hooflyn tussen Bloemhof en Grasslands (tussen Johannesburg en Kimberley) op die hooflyn geneem:

'n Foto wat buite, baan, lug, trein bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

'n Foto wat buite, baan, lug, trein bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

'n Foto wat baan, buite, trein, grond bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

'n Foto wat buite, lug, treinspoor, trein bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

'n Foto wat buite, baan, trein, lug bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

'n Foto wat buite, gras, plant, grond bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

'n Foto wat buite, baan, trein, lug bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees. 'n Foto wat buite, lug, gras, baan bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees. 'n Foto wat lug, buite, trein, baan bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees. 'n Foto wat buite, lug, baan, trein bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees. 'n Foto wat buite, lug, plant bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees. 'n Foto wat buite, gras, boom, plant bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees. 'n Foto wat buite, gras, boom, plant bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

Elke foto vertel sy eie verhaal. Mens wonder of daar toesig en beheer oor die spoorweë se eiendom is.

'n Foto wat skermskoot bevat

AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.