In Memoriam – Jacob S (Classie) Classen

In Memoriam – Jacob S (Classie) Classen

Abstract: J.S. (Classie) Classen. HULDEBLYK – JS (CLASSIE) CLASSEN † JOHAN MOSTERT Met diepe respek neem ons afskeid van een van ons land se voorste strategiese denkers, ’n visionêre ontleder wie se werk ‘n beduidende bydrae gelewer het om die weg voor te berei vir ‘n...