1995: South African Police Service: Demilitarised ranks
1995: GEDEMILITARISEERDE SA POLISIEDIENS-RANGE
Kol William Marshall

Op 27 Januarie 1995 is die Proklamasie van die Rasionalisasie van die Suid-Afrikaanse Polisiediens uitgevaardig, wat die rasionalisasie van die polisiemagte in werking gestel het. Op 29 Januarie 1995 het die Staatspresident bekend gemaak dat genl. George Fivaz as nasionale polisiekommissaris aangestel is. (Van der Merwe, p 177 – Trou tot die dood toe).

Die range het sedertdien weer verander in die geval van generaals. Let op die kraagpatte.
