by Henning van Aswegen | Feb 16, 2026 | BOOKS / BOEKE, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, Nongqai Rubrieke, SKRYWERS & BOEKE, Spotprente
Die donkie is (soms) ‘n wonnerlike ding! Seuns (en soms jong manne ook) beleef mos ‘n fase in hul lewe waar hulle ‘n onblusbare lus het om donkie te ry… al word daai lus binne ‘n minuut of wat geblus. Herman Toerien Min mense wat al paaie met ‘n donkie gekruis...
by Henning van Aswegen | Jan 18, 2026 | Brokkies, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, Nongqai Columns, Nongqai Rubrieke, Spotprente
MOLESTE DAAR DOER BO Herman Toerien Deesdae hoor ‘n mens op verskeie radio-stasies en op die bietjie Afrikaanse programme op TV dat gepraat word van dokumente wat “Hoogs Geheim” is. In my dae, meestal in die vorige millennium, het ek met alle klassifikasie-dokumente...
by Henning van Aswegen | Dec 29, 2025 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, Spotprente
Voëls in die Vrystaat vlieg onderstebo Uit Vrystaatstories, uitgegee deur Naledi-uitgewers, 2024. “Is dit waar dat die voëls in die Vrystaat onderstebo kan vlieg, Mossieman? Ek het so ʼn voëltjie hoor fluit op my ou Ramkiekie met net een snaar.” Geronkie die...
by Henning van Aswegen | Dec 17, 2025 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, CULTURE - PRESERVING, Nongqai Afrikaanse Woordeboek Veiligheidstudies, NONGQAI BOEKE, Nongqai Books, Nongqai Books & Writers, Nongqai Columns, Spotprente
Vrystaatstories – Spookasem, Henning van Aswegen ABSTRACT: Children’s fiction stories, Children’s books, Fiction, Short stories for younger children, Stories in Afrikaans for kids, Vrystaatstories, Henning van Aswegen, Spookasem. “Het jy al ‘n perd...
by Henning van Aswegen | Nov 29, 2025 | BOOKS / BOEKE, Afrikaans Literature in Uniform, Brokkies, Resensies: Nuwe Boeke, SKRYWERS & BOEKE, Spotprente
Skrywers en Boeke – Strand Leesfees 6 Desember 2025 Abstract: Writers and Books South Africa, Strand Literary Festival 6 December 2025, Strand Fees 6 Desember 2025. MEDIAVERKLARING: STRAND LEESFEES DATUM: 6 Desember 2025 LOKALITEIT: SUNSET BOEKWINKEL, STRAND...
by Sarie van Niekerk | Oct 19, 2025 | BOOKS / BOEKE, Brokkies, Spotprente
Sarie van Niekerk – Bobby se Bankies AG JUFFROU, DIE VEEAARTS Sê DAN EK WAS SIEK Wie het nog nie ’n kans geneem om met ’n vervalste sieke briefie by die skool op te daag as jy een dag afwesig was en jy weet die onderwys gaan gewis vra waar is jou sieke briefie...