by Hennie Heymans | Jun 18, 2025 | SAP History / Geskiedenis, SAP College
SOUTH AFRICAN POLICE: PRESENTATION PARADE: JULY 4, 1964 SA POLISIE: VOORSTELLINGSPARADE: 4 JULIE 1964 Brig HB Heymans (Afgetree) My voorstellingsparade het op 4 Julie 1964 in die SA Polisie-kollege in Pretoria-Wes plaasgevind. Dit is 61-jaar gelede! Hier is ons...
by Hennie Heymans | Jun 18, 2025 | Natal Police (Colony), SAP History / Geskiedenis, The history of the Nongqai (1907 - 1961)
NONGQAI: TELL ME ABOUT THE BACKGROUND AND HISTORY OF THE NONGQAI MAGAZINE OF THE SOUTH AFRICAN POLICE Fanie Avenant & Grok Ek het vanmiddag sit en wonder oor die herkoms van Nongqai en gou ‘n Artificial Intelligence navraag aangevra op Grok (Onderafdeling van X)...
by Hennie Heymans | Jun 17, 2025 | 2nd South African Division, 1939 - 1945 2nd WW, Military History, SAP Commissioners, South African Police Brigade
17 JANUARY 1942: AXIS SURRENDER OF HALFAYA, QUALALA AND POINT 207 TO 1SAP Brig HB Heymans (SAP – Ret) The white flag depicted below came into my possession. After photographing certain parts I donated the flag to my friend, Dr Leon Wessels, whose father’s...
by Hennie Heymans | Jun 17, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Provincial Commissioners, Rhodesian Conflict, SAP Hall of Fame, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, TIN Teeninsurgensie / COIN, Tribute to SAP Members
OBITUARY: NO 42347T LIEUT-GEN JN ‘NICO’ SLABBER, PCF, SOE HULDEBLYK: NO 41347T LT-GENL NJ ‘NICO’ SLABBER, PCF, SOE ‘n Persoonlik perspektief deur brig HB Heymans Dit is met leedwese dat ons aankondig dat lt-genl Nico Slabber gisteraand (16 Junie 2025) oorlede is. Hy...
by Hennie Heymans | Jun 17, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Provincial Commissioners, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE, Tribute to SAP Members
SO ONTHOU EK VIR LT.GENL. NICO SLABBER ‘N HUDELBLYK DEUR GENL.MAJ. NIC SNYMAN, KAAPSTAD Genl-maj Nic Snyman NICO SLABBER en ek ken mekaar sedert kleuterdae. Albei kom uit ‘n polisie-huis in die Paarl. Ek onthou my jeugjare dat polisie-lede mekaar se families oor en...
by Hennie Heymans | Jun 17, 2025 | SAP History / Geskiedenis, Provincial Commissioners, Roll of Honour - Ererol, SAP Medals, SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE
SUID-AFRIKAANSE POLISIE GENERAALSKLUB AFSTERWE: LT.GENL. NICO SLABBER Lt.genl. Nico Slabber Namens die lede van die Suid-Afrikaanse Polisie Generaalsklub, betuig ons ons innige meegevoel met die afsterwe van ‘n ou vriend, ‘n held en ‘n kollega, luitenant-generaal Nico...