My beginjare in die Mag.

My beginjare in die Mag. MY BEGINJARE IN DIE MAG. Daniel Putter Ek is op 1976-01-07 te Boksburg-Noord geattesteer en het die volgende dag as Student Konstabel by Boksburg begin werk. Ek het in Witfield, ongeveer 14km vanaf  Boksburg SAPD, gewoon. Aangesien daar geen...