by Hennie Heymans | Mar 19, 2025 | SA Military History, Military History, Public Safety, RI/BfSS/NI/NIS/BSV, SA Defence Force / Weermag, SAP Bomb Squad, SAP History / Geskiedenis, SAP Security Branch / Veiligheidstak
1973: LETTERBOMBS | BRIEFBOMME Kol William Marshall (SANW) In die “ou” dae vanaf die 1970’s en 1980’s was briefbomme ‘n werklikheid. Dokumente (gedeklassifiseer) uit die SANW-argief...
by Henning van Aswegen | Jan 29, 2025 | Public Safety
Abstrak: Christian Sisters gesels oor handsakke, en barmhartigheid. Christian Sisters Belinda van Aswegen en Ninon Fourie Straat- en hawelose vroue is ‘n ernstige sosio-maatskaplike probleem in die Suid-Afrikaanse samelewing. ‘n Probleem wat ons as Christene dikwels...
by Henning van Aswegen | Jan 23, 2025 | South African Intelligence History, Archives Posts, BfSS NIS, Historical photos, Life Story, Public Safety, RI/BfSS/NI/NIS/BSV
Abstrak. Spioenasie Suid-Afrika. Die Meisie van Pretoria, Agnesia Sadler. Intelligensiegevallestudies, Henning van Aswegen. Intelligensiegeskiedenis. Intelligensiekunde. Een van die skadelikste sekerheidsbreuke in Suid-Afrika se intelligensiegeskiedenis het in die...
by Henning van Aswegen | Jan 18, 2025 | South African Intelligence History, BfSS NIS, Historical photos, Life Story, Public Safety, RI/BfSS/NI/NIS/BSV, Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad (SSVR - SSSC), Staatsveiligheidsraad
Johan Mostert & Jan-Jan Joubert Een van die grondleggers van die Suid-Afrikaanse demokrasie en moderne intelligensiedienste, Niël Barnard, is Maandagoggend in die ouderdom van 75 jaar oorlede. Jan-Jan Joubert en Johan Mostert neem bestek op van sy bydrae tot...
by Henning van Aswegen | Jan 16, 2025 | SAP Commissioners, Life Story, Local South African Police Forces, Public Safety
Genl. Johan van der Merwe Ek het op 17 Maart 1994 die volgende brief aan regter Goldstone geskryf: Geagte regter Goldstone INSAKE U ONDERSOEK NA DIE BEWEERDE BETROKKENHEID VAN SEKERE GENERAALS BY OPENBARE GEWELD EN INTIMIDASIE 1. Na aanleiding van die gesprek wat ek...
by Henning van Aswegen | Jan 7, 2025 | Archives Posts, Brokkies, Public Safety, SA Military History
Henning van Aswegen Abstrak: Geheime Organisasies, Verwoerd-regering, Afrikaner Broederbond (AB), Suid-Afrikaanse geskiedenis, geskiedskrywing, nasionale veiligheid, staatsveiligheid, Henning van Aswegen, Nongqai diepte-artikelreekse, Bothakommissie van Ondersoek,...