WATERPOLISIE WALVISBAAI
SUID-AFRIKAANSE SPOORWEGPOLISIE
PATROLLIEBOOT “ELSIE”
Marius Carelse

Sers Marius Carelse
Abstract
During 1982 “Elsie” was a patrol boat of the Water Police in Walvis Bay.
Keywords
- Patrol boat Elsie
- Sgt Andre van Rensburg
- Sgt Marius Carelse
- Walvis Bay
- Water Police
- SA Railways Police
Ons patrolliboot, Elsie, wat in 1982 in ontvangs geneem was in Walvisbaai. Beman deur my en Sers Andre van Rensburg. Ek moes kursus op die sleepboot doen daarvoor. Deckhand en Internasionale Radiotelefoon sertifikaat.


