OOM BOKKIE, DIE TANNIETJIE EN OUWÊRELDSE RESPEKTE

OOM BOKKIE, DIE TANNIETJIE EN OUWÊRELDSE RESPEKTE * (Chris Botha) Kaptein NM Breedt “‘n Doppie vir ‘n man, en ‘n doppie vir ‘n dame asseblief ‘sant Boorap”, sê die waardige ou man. Met onteenseglike gesag maar ook met baie respek. Die waardige het in die...

WAGTERS OP DIE WATERS: ’N TYDLYN VAN DURBAN SE WATERPOLISIE (1854–1994)

WAGTERS OP DIE WATERS: ’N TYDLYN VAN DURBAN SE WATERPOLISIE (1854–1994) Hennie Heymans Nota: Ek was te SAP King’s Rest gestasioneer. Naby die Hawe aan die Bluff se kant. Langs die telefoon in die aanklagtekantoor was ‘n telefoonlys met spog-eenhede se telefoonnommers...

Die Geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Vloot in Simonstad en hoe dit in die SA Vlootmuseum weerspieël word

Die Geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Vloot in Simonstad en hoe dit in die SA Vlootmuseum weerspieël word Fanie Avenant Fanie skryf: “Hiermee iets oor die SA Vlootmuseum, grootliks geneem van Google, Vlootbrosjures en die Vloot se webtuiste. ‘n Paar interessanthede...