by Henning van Aswegen | Jan 18, 2025 | South African Intelligence History, BfSS NIS, Historical photos, Life Story, Public Safety, RI/BfSS/NI/NIS/BSV, Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad (SSVR - SSSC), Staatsveiligheidsraad
Johan Mostert & Jan-Jan Joubert Een van die grondleggers van die Suid-Afrikaanse demokrasie en moderne intelligensiedienste, Niël Barnard, is Maandagoggend in die ouderdom van 75 jaar oorlede. Jan-Jan Joubert en Johan Mostert neem bestek op van sy bydrae tot...
by Henning van Aswegen | Jan 16, 2025 | SAP Commissioners, Life Story, Local South African Police Forces, Public Safety
Genl. Johan van der Merwe Ek het op 17 Maart 1994 die volgende brief aan regter Goldstone geskryf: Geagte regter Goldstone INSAKE U ONDERSOEK NA DIE BEWEERDE BETROKKENHEID VAN SEKERE GENERAALS BY OPENBARE GEWELD EN INTIMIDASIE 1. Na aanleiding van die gesprek wat ek...
by Henning van Aswegen | Jan 13, 2025 | BfSS NIS, RI/BfSS/NI/NIS/BSV, South African Intelligence History
Dr. Niël Barnard, eerste onderhandelaar van regeringskant vir ‘n demokratiese Suid-Afrika, voormalige spioenbaas en eerste Direkteur-Generaal van Wes-Kaapland, is vanoggend (13.01.2025( sonder pyn in Gansbaai oorlede na ‘n lang stryd teen kanker. Hy was 75...
by Henning van Aswegen | Jan 7, 2025 | Uncategorized, Military History, SA Defence Force / Weermag, SOUTH AFRICAN FORCES HISTORY PRESERVED
The writer of this article is Dirk Kriel, a product of Goudveld High School in Welkom, a competitive rugby player and a former national serviceman at 6 SA Infantry in Grahamstown. Dirk spent the last five months of his military service on the Angolan border, just...
by Henning van Aswegen | Jan 7, 2025 | Archives Posts, Brokkies, Public Safety, SA Military History
Henning van Aswegen Abstrak: Geheime Organisasies, Verwoerd-regering, Afrikaner Broederbond (AB), Suid-Afrikaanse geskiedenis, geskiedskrywing, nasionale veiligheid, staatsveiligheid, Henning van Aswegen, Nongqai diepte-artikelreekse, Bothakommissie van Ondersoek,...