NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE
Nongqai - Digitale Uitgawe - Junie 2026

Julie 2026

Henning van Aswegen
July 3, 2026Vol. 17 No. 6 uitgawe8 minute om te lees

Table of Contents/Inhoudsopgawe

Redaksie, Nongqai

NONGQAI SE NUWE KAPELAAN; Ds. JACOBUS VAN TONDER

https://www.nongqai.org/kapelaan-nongqai-vol-17-no-6/

  1. NONGQAI VOLUME 17, Nr. 6. Junie/June 2026.
  2. KOL. GAWIE RICHTER - Hennie Heymans
  3. FOUR DETECTIVES - Logan Govender
  4. SAO VERULAM - Logan Govender
  5. SKRYWERS & BOEKE - Henning van Aswegen
  6. CHAPTER 7 - THE BATTLE OF COLENSO - Jennifer Bosch
  7. DURBAN BOROUGH POICE - Richard van Wyk
  8. HORSES, ABW - Jennifer Bosch
  9. ZABS - Hennie Heymans
  10. SANDF CRISIS IS NOT FINANCIAL - Joan Swart
  11. GOOFY VETTEN - Hennie Heymans
  12. PARLEMENT 1972, OF 1973 - Hennie Heymans
  13. GISTER SE ONTHOU - Hennie Heymans
  14. GENL. L G SNYMAN - Hennie Heymans
  15. KAPELAAN - Hennie Heymans
  16. CAPTAIN M N MELVILLE - Hennie Heymans
  17. OU GROOTWIEL, ALEXANDERBAAI
  18. BSAP - Gerhard van Tonder
  19. AFRIKANERMAN - Dr Mart-Marie Uys
  20. 'n HULDEBLYK - Henning Heymans
  21. NONGQAI FREE SUBSCRIPTION
  22. TROEP 75/1950 - SAP Kollege - Hennie Heymans
  23. DEFENCE GOVERNANCE TASK TEAM - Dr Joan Swart
  24. BOSLETTERKUNDE - Ds. Jacobus van Tonder
  25. SOME POLICE UNIFORMS - Hennie Heymans
  26. 16 Junie 1976: Mamelodi - Johan Ferreira
  27. NONGQAI - OORSPRONG, MISSIE EN VISIE - Henning van Aswegen
  28. South African Intelligence Involvement in South West African - Wolgang Witschas
  29. HALT! - ELKARIEN FOURIE
  30. ABW - MAFIKENG = Jennifer Bosch
  31. BEYOND GUNS AND BUTTER - Dr Joan Swart
  32. AFSTERWE Brigadier Willie Wentzel - Hennie Heymans
  33. WHARF POLICE, NEW ZEALAND - Jennifer Bosch
  34. A LIFE OF SERVICE AND COURAGE, W/O AW MOODLEY - Logan Govender
  35. JANINE VAN ROOYEN - IDA STEYN
  36. SONE SE PAD IN DIE SAPD - IDA STEYN
  37. CAMELS IN GSWA - Wolfgang Witschas
  38. FREE SUBSCRIPTION
  39. COL PRISCILLA GOVENDER - Logan Govender
  40. RIA POTGIETER - Ida Steyn
  41. COL NATTY GOVENDER - Logan Govender
  42. FIVE YEARS LATER: ARE WE BETTER PREPARED? - Dr Joan Swart
  43. LT.KOL. WHC TAYLOR - Hennie Heymans
  44. SAP RESERVISTE - Brig. Fanie Bouwer
  45. CAPTAIN CATHERINE NAIDOO - Logan Govender

HOOFARTIKEL

Vreemdelinghaat in Suid-Afrika is niks nuut nie. 

Die konflikskepping en geweld teenoor buitelanders deur Swart Suid-Afrikaners is niks anders as apartheid en rassisme in sy ergste graad nie. Vanuit 'n nasionale veiligheidsperspektief sit die ANC-korrupsieregering met 'n selfgeskepte probleem wat hulle nie kan oplos nie, juis omdat die bedreigingsanalise gebasseer is op eie belang en nie nasionale veiligheidsbelang nie. Dit is insgelyks ironies dat die ANC-korrupsieregering die werklike redes vir hierdie apartheidsgebasseerde vreemdelingshaat verbete en stompsinnig verswyg omdat dit besig is om sy openbare beeld skade te berokken.

Ongedokumenteerde immigrante is nie die ANC se kernprobleem nie, wel Nie-winsgewende organisasies [NGO's/NWO] soos Princy Mthombeni en haar 'South Africans for Constitutional Reform [SACR], wat beheer wil verkry oor werksgeleenthede vir vakbond en NWO-goedkeurde lede. Met ander woorde Suid-Afrika se kommunistiese vakbondleiers wil agdwingbare wetgewing deur die parlement forseer wat aan hulle die reg gee om te besluit wie werk kry in Suid-Afria (net Swart Suid-Afrikaanse vakbondlede), en wie nie. Lees hierin ongedokumenteerde immigrante en mense wat nie soos "ons" is nie. Hierin is die werklike rede vir die vreemdelingshaat opgesluit - die vakbonde en proletariaat wil bepaal aan wie besigheidseienaars (bourgeoisie) werk verskaf.

Die ANC-SAKP probeer tans kliphard om die etiket van hierdie geweldadige nasionale veiligheidsprobleem om die nek van voormalige president Jacob Zuma te hang. Selfs Thabo Mbeki het hierdie week met 'n paar lamsakkige verduidelikings en rasionaliteite vorendag probeer vorendag kom, maar nie Mbeki of die ANC beskik oor die politieke geloofwaardheid om die probleem die hoof te bied nie. Vanaf 1912 was die ANC se belangrikste doelwit om Suid-Afrika onregeerbaar te maak. Meer as 'n eeu later is daardie doel verwesenlik - die land is onregeerbaar omdat die ANC-regering nie vermoë het om selfopgelegde nasionale veiligheidskrisisse op te los nie.

Mooiloop!

Henning van Aswegen

Redakteur

Nongqai Volume 17, Nr. 5.

Nongqai Editorial Board: Hennie Heymans, Willem Steenkamp, Henning van Aswegen, Logan Govender, Helmoed Romer Heitman, Rene Geyer, Eben Mare, Dr Joan Swart.

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld
Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld

Letters to the Editor / Briewe aan die Redaksie

EDITORIAL PDF

EDITORIAL BOARD

REDAKSIE

Die Hoofredakteur van Nongqai Tydskrif is afgetrede Brig. Hennie Heymans van die Suid-Afrikaanse Polisie. Brig. Heymans was ‘n verteenwoordige van die SAPS op die Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad, en dekades-lank die Redakteur van Nongqai.

Die historikus Henning van Aswegen is die Redakteur van Nongqai, en die Bedryfsbestuurder Dr. Willem Steenkamp. Nongqai se redaksielede is Sub-redakteur Kol. Logan Govender, Elkarien Fourie, Ida Steyn, Helmoed Romer Heitman, Renè Geyer. Ons korrespondente sluit die militere historici Walter Volker en Wolfgang Witschas in, en Dr. Joan Swart.

REDAKSIONELE BELEID

‘n Mening uitgespreek deur enige lid van die Redaksie of korrespondente is hul persoonlike opinie en verantwoordelikheid. Nongqai se doel is om Suid-Afrika se Nasionale Veiligheidsgeskiedenis akkuraat aan te teken en so vir die nageslag te bewaar. Ons gebruik die artikels en stories soos van ons korrespondente en bedraers ontvang, en ons maak slegs spelfoute reg. Nongqai bewaar die stories in die vorm en konteks waarin dit ontvang word. Nongqai is nie ‘n letterkundige of wetenskaplike joernaal nie, wel ‘n forum en plaform vir geskiedskrywing en debatvoerinig. Nongqai is ‘n opvoedkundige publikasie sonder winsbejag wat gratis versprei word, en behou dus die kopiereg, outeursreg en intelligektuele eienaarskap van sy artikels en fotos’.

 KONTAKBESONDERHEDE

E-pos: Editor@Nongqai. org.     Tel: 082-344-5641.    Webtuise: Nongqai.org

*

Table of Contents/Inhoudsopgawe

Klik op die skakel/Click on the link

'n Foto wat teks, skermskoot bevat AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.
'n Foto wat teks, skermskoot bevat AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

1.

Nongqai Volume 17, Nr. 6. Junie/June 2026

2.

KOL. GAWIE RICHTER

https://www.nongqai.org/kol-gawie-richter-nongqai-vol-17-no-6/

3.

FOUR DETECTIVES - Logan Govender

https://www.nongqai.org/four-detectives-nongqai-vol-17-no-6/

4.

SAP VERULAM - Logan Govender

https://www.nongqai.org/sap-verulam-1969-nongqai-vol-17-no-6/

5.

BOOKS - THE DAISY  - Henning van Aswegen & Peter Swanepoel

New Books: https://naledi.co.za/product/thedaisyspyring. Book orders: Naledi.com

Abstract: The Daisy Spy Ring is the most sensational inside look at intelligence operations in South Africa's espionage history. Written by historian Henning van Aswegen, The Daisy Spy Ring reveals the remarkable success story of two young South African spies, Craig Michael Williamson and Zachary Edwords, infiltrating and disrupting the South African Communist Party [SACP].

6.

CHAPTER 7 - THE BATTLE OF COLENSO - Jennifer Bosch

https://www.nongqai.org/anglo-boer-war-colenso-nongqai-vol-17-no-6/

7.

DURBAN BOROUGH POLICE - Richard van Wyk

https://www.nongqai.org/water-police-durban-nongqai-vol-17-no-6/

8.

HORSES, ABW - Jennifer Bosch

https://www.nongqai.org/horses-abw-nongqai-vol-17-no-6/

9.

ZABS - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/zabs-nongqai-vol-17-no-6/

10.

SANDF CRISIS IS NOT FINANCIAL - Dr. Joan Swart

https://www.nongqai.org/sandf-crisis-is-not-financial-it-is-strategic-joan-swart-in-nongqai-vol-17-no-6/

11.

GOOFY VETTEN - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/goofy-vetten-nongqai-vol-17-no-6/

12.

PARLEMENT 1972, OF 1973 - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/parlement-1972-of-1973-nongqai-vol-17-no-6/

13.

GISTER SE ONTHOU 

https://www.nongqai.org/?s=Gister+se+Onthou

14.

GENL. LG SNYMAN - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/?s=Genl+L+G+Snyman

15.

KAPELAAN - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/?s=Kapelaan

16.

CAPTAIN MN MELVILLE - Henning Heymans

https://www.nongqai.org/capt-mn-melville-nongqai-vol-17-no-6/

17.

OU GROOTWIEL, ALEXANDERBAAI

Nongqai.org/New/Nuut

18.

BSAP - Gerhard van Tonder

https://www.nongqai.org/bsap-nongqai-vol-17-no-6/

20. 

AFRIKANERMAN - Dr. Mart-Marie Uys

21.

'n Huldeblyk - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/?s=%27n+Huldeblyk+

22.

1950 TROEP 75/1950: SAP Kollege

https://www.nongqai.org/troep-75-1950-nongqai-vol-17-no-6/

23.

DEFENCE, GOVERNMENT TASK TEAM - Dr Joan Swart

https://www.nongqai.org/defence-governance-strategic-reset-joan-swart-in-nongqai-vol-17-no-6/

24.

BOSLETTERKUNDE - Ds. Jacobus van Tonder

https://www.nongqai.org/bosletterkunde-nongqai-vol-17-no-6/

25.

SOME POLICE UNIFORMS - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/some-police-uniforms-ranks-nongqai-vol-17-no-6a/

26.

16 Junie 1976: Mamelodi - Johan Ferreira

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-6-soweto-onluste-16-junie-1976/

27.

NONGQAI: OORSPONG, MISSIE EN VISIE - Henning van Aswegen

https://www.nongqai.org/nongqai-oorsprong-visie-en-missie/

28.

South African Involvement in SWA - Wolfgang Witschas

https://www.nongqai.org/south-african-intelligence-involvement-in-swa-wolfgang-witchas-vol-17-no-6/

29.

Elkarien Fourie

https://www.nongqai.org/elkarien-fourie-in-nongqai-volume-17-nr-6/

30.

ABW MAFEKENG - Jennifer Bosch

https://www.nongqai.org/abw-mafeking-nongqai-vol-17-no-6/

31.

BEYOND GUNS AND BUTTER - Dr Joan Swart

https://www.nongqai.org/beyond-guns-and-butter-joan-swart-in-nongqai-vol-17-no-6/

32.

BRIGADIER WF (Willie) WENTZEL

https://www.nongqai.org/wf-wentzel-nongqai-vol-17-no-5/

33.

WHARF POLICE NZ - Jennifer Bosch

https://www.nongqai.org/wharf-police-nz-nongqai-vol-17-no-5/

34.

A LIFE OF SERVICE AND COURAGE - W/O A W MOODLEY - LOGAN GOVENDER

https://www.nongqai.org/a-life-of-service-and-courage-constable-narainsamy-moodley/

35.

JANINE VAN ROOYEN - Ida Steyn

https://www.nongqai.org/janine-van-rooyen-nongqai-vol-17-no-5/

36.

SONE SE PAD IN DIE SAPD - iDA STEYN

https://www.nongqai.org/sone-nongqai-vol-17-no-5/

37.

CAMELS IN THE GSWA - Wolfgan Witschas

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-6-camels-in-gswa/

38.

NONGQAI FREE SUBSCRIPTION

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-6-free-subscription/

39.

COL PRISCILLA GOVENDER - Logan Govender

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-6d-col-priscilla-govender/

40.

RIA POTGIETER

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-6-ria-potgieter/

41.

BRIGADIER NATTY GOVENDER

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-6c-brig-natty-govender/

42.

FIVE YEARS AFTER JULY 2021: IS SOUTH AFRICA BETTER PREPARED  - Dr Joan Swart

https://www.nongqai.org/5-years-after-july-2021-joan-swart-in-nongqai-vol-17-no-6/

43.

ARMOURED TRAINS IN MOZAMBIQUE

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-6b-employment-of-armoured-trains-in-mozambique/

43.

LT. KOL. WHC TAYLOR - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-6-lt-col-w-h-c-taylor/

44.

SAP RESERVISTE - Brig. Fanie Brouwer

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-6-saps-sapd-reserviste/

45.

CAPTAIN CATHERINE NAIDOO - Logan Govender

46.

JOHN WILLIAM REYNOLDS

48.

SAPD LUI-LUI TELEFOON

49.

SOWETO-ONLUSTE

Klik op die skakel Nongqai.org.

VOORBLAD | COVER

'n Foto wat teks, skermskoot bevat Beskrywing outomaties gegenereer
'n Foto wat teks, skermskoot bevat Beskrywing outomaties gegenereer

NONGQAI SE CREDO

Nongqai is 'n opvoedkundige en kultuurhistoriese tydskrif wat met sy inhoud die geskiedenis vir ons nageslag bewaar. Nongqai is an educational and cultural-historical electronic magazine that preserves history though its content.

nongqai.org

ADVERTISE IN NONGQAI / ADVERTEER IN NONGQAI

As jy jou produk of diens direk aan ‘n ingeligde teikengroep wil bemark – adverteer in Nongqai.

Nongqai word elke maand wêreldwyd deur 40 000 potensiële klante en kliënte gelees – dit is direkte, effektiewe bemarking. Skakel ons Advertensiebestuurder Mike Huxtable (083-408-8527) om verder oor advertensies in Nongqai te gesels.

Nongqai Abstract

Nongqai, a magazine dedicated to preserving South Africa’s national security history, has undergone a restructuring, with Brigadier Hennie Heymans appointed as the new chief editor. Previously, Heymans served as executive editor, a role now taken over by a new appointee. Heymans is recognized for his significant contributions in creating a balanced narrative of the pre-1994 South African security forces, countering one-sided and negative portrayals that dominated post-1994 narratives. Through Nongqai, he revived a vital collection of source material, ensuring a broader perspective on the past that is indispensable for historians. The magazine has served as a platform for veterans to share their oral histories, preventing these accounts from being lost, and has published insightful articles and special editions focused on specific topics. Despite lacking publishing expertise and financial resources, Heymans single-handedly managed the magazine’s production for years, later joined by Dr. Willem Steenkamp and, more recently, Henning van Aswegen. Nongqai stands as a testament to Heymans’ selfless dedication to historical truth, driven by his loyalty to the South African Police and appreciation for the security forces’ role in stabilizing the country during challenging times. The magazine, guided by the credo: “To preserve the past without living in it,” remains a trusted, unbiased source of historical documentation, reflecting Heymans’ integrity and passion.

Skrywers & Boeke

DIE BURO IS BY IMPRIMATUR UITGEWERS, PRETORIA BESKIKBAAR: Mandy@Imprimatur.co.za

  • Boekbeskrywing: DIE BURO

In Die Buro beskryf Henning van Aswegen die lewe en leed van Hendrik van den Bergh en sy tydgenote wat in 1963 Republikeinse Intelligensie (RI), en die Buro vir Staatsveiligheid in 1969 gestig het. Die Lang Generaal is ʼn historiese figuur wat onkreukbaar geglo het dat die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP), nie oor die reg beskik het om Suid-Afrika se toekoms eiehandig te bepaal nie. Manne van Staal is nie populêre revisionistiese geskiedskrywing oor die Buro vir Staatsveiligheid nie; dit is die verhaal van wat agter die skerms gebeur het, en hoe hierdie historiese gebeure die verloop van die geskiedenis in Suid-Afrika beduidend beïnvloed het.

 Henning van Aswegen is die skrywer van die topverkoper Spioenmeesters (Kraal Uitgewers), en ‘n intelligesnie historikus wat spioenasieverhale uit Suid-Afrika se geskiedenis beskryf en ontleed. Van sy ander boeke is The Daisy Spy Ring, The Spymasters of South Africa, en Russian Espionage in South Africa. Henning van Aswegen is ‘n afgetrede dosent in Intelligensiekunde aan die Nasionale Intelligensie Akademie (NIA), Pretoria.   

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld

Bestellings: henningvanaswegen55@gmail.com

by Henning van Aswegen | Oct 17, 2025 | BfSS NIS, BOOKS / BOEKE, BSV/DIE BURO/BfSS, Inligting- en/of Veiligheidsperspektief, RI/BfSS/NI/NIS/BSV

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld Abstrak: Buro vir Staatsveiligheid, BSV, Intelligensiewetenskap in Suid-Afrika, Intelligensie, Nasionale Intelligensiediens...

DIE BURO is by die skrywer bestelbaar: henningvanaswegen55@gmail.com.

*

Nongqai.org

*