Ds Jacobus van Tonder

Uit die Woord:
‘...en wie weet of jy nie met die oog op ʼn tyd soos hierdie tot die koninklike waardigheid geraak het nie.” Ester 4 :14
Bespreking:
Dit mag gebeur dat die Here sorg dat jy op ʼn sekere tyd, op ʼn sekere plek, in ʼn sekere geselskap ,moes wees om die eer en die naam van God kragtig uit te dra, tot seën van ander. Uitdra tot seën vir ander: “met die oog op ʼn tyd soos hierdie”
Gebed:
Here Dat U ons soms op vreemde maniere gebruik om U eer vir ander tot besinning te bring, dank ons U. Instrumente tot eer en redding vir ander.
AMEN
© nongqai.org
Deel hierdie artikel:
Skryf aan ons oor hierdie artikel
Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.
Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.



