NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE
Maandbrief van die Kapelaan, dr Jacobus van Tonder

Maandbrief van die Kapelaan, dr Jacobus van Tonder

Hennie Heymans
October 17, 2026Oktober 2026 uitgaweVol. 17 No. 101 minuut om te lees

Maandbrief van die Kapelaan

Dr Jacobus van Tonder

OORDENKING 3

Lees Ps 23:

Die HERE is my herder. Hy laat my neerlê .... Hy verkwik my siel...

U is met my.... U berei die tafel voor my aangesig.... U maak my hoof vet met olie.

Eers sê Dawid wie is die Here vir hom ... Hy doen dit en dat vir hom. In die tweede deel spreek hy die HERE aan: U doen dit en dat vir my.

Merk u daagliks op hoe het Hy jou bewaar en hoe sorg vir elke dag.

Gebed:

Dankie Here dat ek mag weet my dae, my lewe is in U hand Ook al gaan ek deur ʼn dal van dood skaduwee. Amen.

A black rectangular object with a black stripe AI-generated content may be incorrect.

Deel hierdie artikel:

Skryf aan ons oor hierdie artikel

Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.

Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.