NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE
Maandbrief van die Kapelaan

Maandbrief van die Kapelaan

Hennie Heymans
September 21, 2026September 2026 uitgaweVol. 17 No. 91 minuut om te lees

Nongqai Vol 17 No 9 – (31) Maandbrief van die Kapelaan

Ds Jacobus van Tonder

Liewe Vriende

Lees Jona 1 vers 9: "Ek is 'n Hebreër en ek vrees die Here die God van die hemel"

Toepassing:

Jona die vlugteling moes teenoor ander erken wie hy regtig is. Weet  ander om jou dat  jy werklik ‘n oortuigde, lewende, gelowige is - of net maar 'n kenner van die Evangelie?

Gebed:

Here gee deur U Gees dat ek vir ander 'n voorbeeld sal wees van oortuigde geloof in U. In Jesus Naam – Amen.

A black rectangular object with a black stripe AI-generated content may be incorrect.

Deel hierdie artikel:

Skryf aan ons oor hierdie artikel

Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.

Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.