NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE
Nongqai - Digitale Uitgawe - Mei 2026

Junie 2026

Henning van Aswegen
June 2, 2026Vol. 17 No. 5 uitgawe9 minute om te lees

NONGQAI

Die bewaring van die Suid-Afrikaanse geskiedenis van toewyding en dapperheid wat generasies polisiemanne, soldate en staatsamptenare gevorm het. Die viering van persoonlike stories en verhale van gemeeskapsdiens wat 'n veiliger en beter toekoms vir alle Suid-Afrikaners beskerm en verseker het. Stories wat sedert 1907 met respek en sonder vooroordeel vertel word.

Preserving the stories of commitment and bravery that shaped generations of policemen, soldiers, and civil servants and protected a safer and better future for all South Africans. Stories told since 1907 with respect and without prejudice.

A close-up of a book AI-generated content may be incorrect.

Table of Contents/Inhoudsopgawe

Redaksie, Nongqai

  1. NONGQAI VOLUME 17, Nr. 5. Mei/May 2026.
  2. PATU 8: 1975 - SAP RHODESIA
  3. NONGQAI TRUST, SKENKINGS - Hennie Heymans
  4. BOEKE, SPIOENMEESTERS - Henning van Aswegen
  5. ANIMALS IN WAR - Roche Vermaak
  6. SAC - WILL NON-AMNESTY ANC-SACP MEMBERS BE PROSECUTED?
  7. TALANA - HAVE THEY GOT THE HILL? - Jennifer Bosch
  8. WACHTHUIS-POLLEYS' DEURLOOP - Hennie Heymans
  9. GOOD SERVICE - Logan Govander
  10. NONGQAI SKRYWERS EN BOEKE: KINDERLITERATUUR - Henning van Aswegen
  11. GENL. SMALMAN - Ida Smalman
  12. BOER NYPD - Hennie Heymans
  13. JIHADIST NETWORKS IN AFRICA - Dr Joan Swart
  14. EREBURGERSKAP, MIDDELBURG
  15. DIE ROOI LANTERN-MOORD - Kol. H F Trew
  16. GENL. G KAMFFER - Kol. William Marshall
  17. HORSES, ABW - Jenny B
  18. CAPTAIN NEL - Logan Govender
  19. ROCHE VERMAAK - Wolfgan Witschas
  20. RHODESIAN RAILWAYS AT WAR - Hennie Heymans
  21. AI AND THE COMPRESSION OF MODERN WARFARE - Joan Swart
  22. MAGERSFONTEIN - Jennifer Bosch
  23. SAP RHODESIA 1 - Henning Heymans
  24. SAP ROLL OF HONOUR, RHODESIA
  25. SAP RHODESIA - Hennie Heymans
  26. Dr MYBURG ON VIOLENT CRIME
  27. SIVIELE DOMINEE IN OPS. GEBIED - Ds. Jacobus van Tonder
  28. NONGQAI SKRYWERS & BOEKE - Anita van Aardweg
  29. SOUTH AFRICAN FORCES DILEMMA - Dr Joan Swart
  30. WF WENTZEL - Hennie Heymans
  31. WHARF POLICE, NZ - Jennifer Bosch
  32. W/O A W MOODLEY - Logan Govendar
  33. MURDER, CONSTABLE GOULD - Hennie Heymans
  34. JANINE VAN ROOYEN - ida Steyn
  35. SONE SE PAD IN DIE SAPD - Ida Steyn
  36. PHOTOS - Hennie Heymans
  37. 1900 CAPE POLICE - Hennie Heymans
  38. THAI - Hennie Heymans
  39. VRYSTAAT BOEKEFEES, JULIE 2026 - Henning van Aswegen
  40. SERVAMUS SUBSCRIPTION FORM
  41. THE UNFINISHED PRODUCT OF AFRICAN INDEPENDENCE - Dr Joan Swart
  42. RHINO - SAAF - Col William Marshall

LEADER

NONGQAI IS 119 JAAR OUD, EN OP 6 JUNIE 2026 SESTIEN JAAR JONK

NONGQAI is in die jaar gelykmatig 119 en sestien jaar oud. 'n Besonderse prestasie vir 'n selfstandige nasionale veiligheidstydskrif wat die belange en geskiedenis van Suid-Afrika se veiligheidsgemeenskap in ons harte dra.

NONGQAI se storm- en drangjare het vanaf 1907 Uniewording in die greep van Britse kolonialisme deurleef [1910] oorleef,  ook die Eerste- en Tweede Wêreldoorloë [1917-1919, 1939-1945], Afrikaner Nasionalisme [1948]. Republiekwording [1961] en die Nasionale Verkiesing van 1994. Met groot dankbaarheid van die veiligheidsgemeenskap, herleef Nongqai weens die visie en dryfkrag van Brigadier Hennie Heymans op 6 Junie 2010. Oor die laaste sestien jaar het Brigadier Heymans en sy Nongqai redaksie 'n magdom fotos' en artikels bewaar, en by Akademia Universiteit geargiveer om so 'n kultuurskat aan ons nageslag beskikbaar te stel. Hierdie kulturele- en politieke erfenisbewaring word Nongqai se missie en credo die versiendheid van 'n toegewyde volksdienaar in die persoon van Brigadier Hennie Heyans. Daarteenoor plaas die ANC-SAKP Korrupsieregering geen premie op die bewaring van ons kulturele erfenis en geskiedenis nie. Daar is byvoorbeeld nie meer 'n polisie museum nie en die eense pragstuk en vertoonvenster is nou in 'n hartseer- en bouvallige toestand.

Brigadier Heymans en sy kollegas dr. Willem Steenkamp en Sarie van Niekerk het deur middel van Nongqai verskillende oorloë, rebellies, opstande, onluste en stakings, bomontploffings en brandstigting gedek en baie ooggetuie verslae en fotos oor Suid-Afrika se ontstuimige geskiedenis bekom en gepubliseer. Hierdie driemanskap het die geskiedenis van ons veiligheidsmagte toeganklik-verstaanbaar gemaak, en maklik aangebied vir magslede en die man op straat sonder om in die verlede te leef of kwaardwilligehede te publiseer.

Hiermee sê ons baie dankie Brigadier Hennie en die Nongqai Trust, vir hul visie, wysheid en Trojaanse werk in belang van Nongqai. Ek spreek met vertroue my hartewens uit dat die tydskrif vir die volgende 120 jaar van krag tot krag sal gaan en nog baie verjaardae sal vier.

Mooiloop!

Henning van Aswegen

Redakteur

Nongqai Volume 17, Nr. 5.

Nongqai Editorial Board: Hennie Heymans, Willem Steenkamp, Henning van Aswegen, Logan Govender, Helmoed Romer Heitman, Rene Geyer, Eben Mare, Dr Joan Swart.

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld
Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld

Letters to the Editor / Briewe aan die Redaksie

EDITORIAL PDF

EDITORIAL BOARD

REDAKSIE

Die Hoofredakteur van Nongqai Tydskrif is afgetrede Brig. Hennie Heymans van die Suid-Afrikaanse Polisie. Brig. Heymans was ‘n verteenwoordige van die SAPS op die Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad, en dekades-lank die Redakteur van Nongqai.

Die historikus Henning van Aswegen is die Redakteur van Nongqai, en die Bedryfsbestuurder Dr. Willem Steenkamp. Nongqai se redaksielede is Sub-redakteur Kol. Logan Govender, Eben Marè, Helmoed Romer Heitman, Renè Geyer. Ons korrespondente sluit die militere historici Walter Volker en Wolfgang Witschas in, en Dr. Joan Swart.

REDAKSIONELE BELEID

‘n Mening uitgespreek deur enige lid van die Redaksie of korrespondente is hul persoonlike opinie en verantwoordelikheid. Nongqai se doel is om Suid-Afrika se Nasionale Veiligheidsgeskiedenis akkuraat aan te teken en so vir die nageslag te bewaar. Ons gebruik die artikels en stories soos van ons korrespondente en bedraers ontvang, en ons maak slegs spelfoute reg. Nongqai bewaar die stories in die vorm en konteks waarin dit ontvang word. Nongqai is nie ‘n letterkundige of wetenskaplike joernaal nie, wel ‘n forum en plaform vir geskiedskrywing en debatvoerinig. Nongqai is ‘n opvoedkundige publikasie sonder winsbejag wat gratis versprei word, en behou dus die kopiereg, outeursreg en intelligektuele eienaarskap van sy artikels en fotos’.

 KONTAKBESONDERHEDE

E-pos: Editor@Nongqai. org.     Tel: 082-344-5641.    Webtuise: Nongqai.org

*

'n Foto wat teks, skermskoot bevat AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.
'n Foto wat teks, skermskoot bevat AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

1.

Nongqai Volume 17, Nr. 5. Mei/May 2026

2.

1975: SAP rhodesia - PATU 8 - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/patu-8-nongqai-vol-17-no-5/

3.

NONGQAI TRUST SKENKINGS - Hennie Heymans

4.

BOOKS - THE DAISY SPY RING - Henning van Aswegen & Peter Swanepoel

New Books: https://naledi.co.za/product/thedaisyspyring. Book orders: Naledi.com

Abstract: The Daisy Spy Ring is the most sensational inside look at intelligence operations in South Africa's espionage history. Written by historian Henning van Aswegen, The Daisy Spy Ring reveals the remarkable success story of two young South African spies, Craig Michael Williamson and Zachary Edwords, infiltrating and disrupting the South African Communist Party [SACP].

5.

ANIMALS IN WAR - Roche Vermaak

https://www.nongqai.org/animals-in-war-nongqai-vol-17-no-5/

6.

SOUTH AFRICAN CONSTABULARY - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/sac-nongqai-vol-17-no-5/

7.

TALANA - Jennifer Bosch

https://www.nongqai.org/talana-nongqai-vol-17-no-5/

8.

WACHTJUIS-POLLEYS' DEURLOOP - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/wachthuis-polleys-deurloop-nongqai-vol-17-no-5/

9.

GOOD SERVICE - Logan Govander

https://www.nongqai.org/south-african-police-honouring-warrant-officer-chaitoo-ramphal-for-a-lifetime-of-dedicated-service/

10.

SKRYWERS EN BOEKE: VRYSTAATSTORIES

Henning van Aswegen

https://www.nongqai.org/nongqai-skrywers-en-boeke-vrystaatstories-naledi-uitgewers-kinderverhale/

11.

GENL. SMALMAN - Ida Smalman

https://www.nongqai.org/genl-smalman-nongqai-vol-17-no-5/

12.

BOER  NYPD

https://www.nongqai.org/boer-nypd-nongqai-vol-17-no-5/

13.

Dr Joan Swart

https://www.nongqai.org/abstract-in-nongqai-vol-17-no-5-strategic-security-analyst-dr-joan-swart-examines-why-how-and-where-jihadist-movements-operate-in-africa-why-do-jihadist-movements-survive-and-thrive-despite-the-c/

14.

EREBURGERSKAP, MIDDELBURG - Rudi van Wyk

https://www.nongqai.org/ereburgerskap-middelburg-nongqai-vol-17-no-5/

15.

DIE ROOI LANTERN VERENIGING 

https://www.nongqai.org/die-rooi-lantern-vereniging-nongqai-vol-17-no-5/

16.

GENL. GERHARD KAMPFFER - Kol. William Marshall

https://www.nongqai.org/genl-g-kamffer-nongqai-vol-17-no/

17.

HORSES, ABW STORMBURG - Jenny B

https://www.nongqai.org/horses-abw-nongqai-vol-17-no-6/

18.

CAPTAIN NEL - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/capt-nel-nongqai-vol-17-no-5/

19.

ROCHE VERMAAK - Wolfgang Witchas

https://www.nongqai.org/roche-vermaak-nongqai-vol-17-no-5/

20.

RHODESIAN RAILWAYS AT WAR - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/rhodesian-railways-at-war-nongqai-vol-17-no-5b/

21.

Dr JOAN SWART

https://www.nongqai.org/ai-and-the-compression-of-modern-warfare/

22.

MAGERSFONTEIN - Jennifer Bosch

https://www.nongqai.org/magersfontein-nongqai-vol-17-no-5/

23.

SAP RHODESIA 1 - Jenniger Bosch

https://www.nongqai.org/sap-rhodesia1-nongqai-vol-17-no-5/

24.

SAP ROLL OF HONOUR, RHODESIA - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/sap-roll-of-honour-rhodesia-nongqai-vol-17-no-5/

25.

SAP RHODESIA - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/?s=SAP+RHODESIA

26.

DR MYBURG ON VIOLENT CRIME 

https://www.nongqai.org/dr-myburgh-on-violent-crime-nongqai-vol-17-no-5/

27.

SIVIELE DOMINEE IN DIE OPERASIONELE GEBIED - Ds. Jacobus van Tonder

https://www.nongqai.org/siviele-dominee-in-ops-gebied-nongqai-vol-17-no-5/

28.

NONGQAI SKRYWERS EN BOEKE: Anita van Aard

https://www.nongqai.org/nongqai-skrywers-en-boeke-anita-van-aardweg-2/

29.

SA DEFENCE DILEMMA - Dr Joan Swart

https://www.nongqai.org/sa-defence-dilemma-joan-swart-in-nongqai-vol-17-no-5/

30.

BRIGADIER WF (Willie) WENTZEL

https://www.nongqai.org/wf-wentzel-nongqai-vol-17-no-5/

31.

WHARF POLICE NZ - Jennifer Bosch

https://www.nongqai.org/wharf-police-nz-nongqai-vol-17-no-5/

32.

A LIFE OF SERVICE AND COURAGE - W/O A W MOODLEY - LOGAN GOVENDER

https://www.nongqai.org/a-life-of-service-and-courage-constable-narainsamy-moodley/

33.

1942, WW2: SOUTH AFRICAN POLICE BRIGADE - THE MURDER OF PRIVATE PIET ZULE, AS WITNESSED BY SGT. J FOLSHER

https://www.nongqai.org/1942-ww2-south-african-police-brigade-the-murder-of-private-piet-zulu-as-described-by-an-eyewitness-sergeant-j-folsher-mm/

34.

JANINE VAN ROOYEN - Ida Steyn

https://www.nongqai.org/janine-van-rooyen-nongqai-vol-17-no-5/

35.

SONE SE PAD IN DIE SAPD - iDA STEYN

https://www.nongqai.org/sone-nongqai-vol-17-no-5/

36.

PHOTOS' - FANIE BOUWER

https://www.nongqai.org/building-blocks-of-police-history-articles-letters-and-photos-over-the-years-in-the-s-a-police-service-sj-fanie-bouwer/

37.

1900 CAPE POLICE, JOHN THOMAS FREEMAN, Oom JACK GREEN

https://www.nongqai.org/cape-police-nongqai-vol-17-no-5/

38.

BRIEF UIT THAILAND - Lt Barry Taylor 

https://www.nongqai.org/barry-thailand-5-2026/

40.

SERVAMUS SUBSCRIPTION FORM

https://www.nongqai.org/servamus-subscription-form/

41.

THE UNFINISHED PRODUCT OF AFRICAN INDEPENDENCE - Dr Joan Swart

https://www.nongqai.org/unfinished-project-of-african-independence-joan-swart-in-nongqai-vol-17-no-5/

42.

RHINO ARMOURED PERSONNEL CARRIER [APC] - Col William Marshall

https://www.nongqai.org/rhino-saaf-nongqai-vol-17-no-5/

Klik op die skakel Nongqai.org.

VOORBLAD | COVER

'n Foto wat teks, skermskoot bevat Beskrywing outomaties gegenereer
'n Foto wat teks, skermskoot bevat Beskrywing outomaties gegenereer

NONGQAI SE CREDO

Nongqai is 'n opvoedkundige en kultuurhistoriese tydskrif wat met sy inhoud die geskiedenis vir ons nageslag bewaar. Nongqai is an educational and cultural-historical electronic magazine that preserves history though its content.

nongqai.org

ADVERTISE IN NONGQAI / ADVERTEER IN NONGQAI

As jy jou produk of diens direk aan ‘n ingeligde teikengroep wil bemark – adverteer in Nongqai.

Nongqai word elke maand wêreldwyd deur 40 000 potensiële klante en kliënte gelees – dit is direkte, effektiewe bemarking.

Skakel ons Advertensiebestuurder Mike Huxtable (083-408-8527) om verder oor advertensies in Nongqai te gesels.

Nongqai Abstract

Nongqai, a magazine dedicated to preserving South Africa’s national security history, has undergone a restructuring, with Brigadier Hennie Heymans appointed as the new chief editor. Previously, Heymans served as executive editor, a role now taken over by a new appointee. Heymans is recognized for his significant contributions in creating a balanced narrative of the pre-1994 South African security forces, countering one-sided and negative portrayals that dominated post-1994 narratives. Through Nongqai, he revived a vital collection of source material, ensuring a broader perspective on the past that is indispensable for historians. The magazine has served as a platform for veterans to share their oral histories, preventing these accounts from being lost, and has published insightful articles and special editions focused on specific topics. Despite lacking publishing expertise and financial resources, Heymans single-handedly managed the magazine’s production for years, later joined by Dr. Willem Steenkamp and, more recently, Henning van Aswegen. Nongqai stands as a testament to Heymans’ selfless dedication to historical truth, driven by his loyalty to the South African Police and appreciation for the security forces’ role in stabilizing the country during challenging times. The magazine, guided by the credo: “To preserve the past without living in it,” remains a trusted, unbiased source of historical documentation, reflecting Heymans’ integrity and passion.

Skrywers & Boeke

DIE BURO IS BY IMPRIMATUR UITGEWERS, PRETORIA BESKIKBAAR: Mandy@Imprimatur.co.za

  • Boekbeskrywing: DIE BURO

In Die Buro beskryf Henning van Aswegen die lewe en leed van Hendrik van den Bergh en sy tydgenote wat in 1963 Republikeinse Intelligensie (RI), en die Buro vir Staatsveiligheid in 1969 gestig het. Die Lang Generaal is ʼn historiese figuur wat onkreukbaar geglo het dat die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP), nie oor die reg beskik het om Suid-Afrika se toekoms eiehandig te bepaal nie. Manne van Staal is nie populêre revisionistiese geskiedskrywing oor die Buro vir Staatsveiligheid nie; dit is die verhaal van wat agter die skerms gebeur het, en hoe hierdie historiese gebeure die verloop van die geskiedenis in Suid-Afrika beduidend beïnvloed het.

 Henning van Aswegen is die skrywer van die topverkoper Spioenmeesters (Kraal Uitgewers), en ‘n intelligesnie historikus wat spioenasieverhale uit Suid-Afrika se geskiedenis beskryf en ontleed. Van sy ander boeke is The Daisy Spy Ring, The Spymasters of South Africa, en Russian Espionage in South Africa. Henning van Aswegen is ‘n afgetrede dosent in Intelligensiekunde aan die Nasionale Intelligensie Akademie (NIA), Pretoria.   

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld

Bestellings: henningvanaswegen55@gmail.com

by Henning van Aswegen | Oct 17, 2025 | BfSS NIS, BOOKS / BOEKE, BSV/DIE BURO/BfSS, Inligting- en/of Veiligheidsperspektief, RI/BfSS/NI/NIS/BSV

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld Abstrak: Buro vir Staatsveiligheid, BSV, Intelligensiewetenskap in Suid-Afrika, Intelligensie, Nasionale Intelligensiediens...

DIE BURO is by die skrywer bestelbaar: henningvanaswegen55@gmail.com.

*

Nongqai.org

'n Foto wat teks, boek bevat Beskrywing outomaties gegenereer
'n Foto wat teks, boek bevat Beskrywing outomaties gegenereer
'n Foto wat teks, person, persoon, klere bevat Beskrywing outomaties gegenereer
'n Foto wat teks, person, persoon, klere bevat Beskrywing outomaties gegenereer
'n Foto wat teks, skermskoot bevat Beskrywing outomaties gegenereer
'n Foto wat teks, skermskoot bevat Beskrywing outomaties gegenereer

*