NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE
Nongqai - Digital Edition - July 2026

July 2026

Henning van Aswegen
July 31, 2026Vol. 17 No. 7 edition9 minutes to read

Table of Contents/Inhoudsopgawe

Redaksie, Nongqai

KAPELAAN SE MAANDABOODSKAP; Ds. JACOBUS VAN TONDER. BOS- EN GRENSLETTERKUNDE

https://www.nongqai.org/bos-en-grensletterkunde-nongqai-vol-17-no-7/

  1. NONGQAI VOLUME 17, Nr. 7. Julie/July 2026.
  2. CAPTAIN CATHERINE NAIDOO - Logan Govender
  3. QUEEN'S SOUTH AFRICA MEDAL TO 526 PTE JOHN WILIAM REYNOLDS, GRAHAMSTOWN GUARD - Roty P Reynoulds
  4. SAPD LUI-LUI TELEFOON - Fanie Bouwer
  5. SOWETO ONLUSTE, 16 Junie 1976 - Kol. Johan van Rooyen
  6. DEFENCE RESEARCH IS ABOUT MORE THAN TECHNOLOGY - Dr Joan Swart
  7. HELEEN SWART
  8. W/O JR DAVID - Logan Govender
  9. SAPS FORENSIESE WETENSKAPLABORATORIUM - Hennie Heymans
  10. THE DAISY SPY RING - Henning van Aswegen
  11. 1988: SAP-OBELISK, KIMBERLEY - Trecia Naude
  12. NONGQAI FREE SUBSCRIPTION
  13. SA SPOORWEGPOLISIE: OPLEIDING BY GSG9, DUITSLAND - Johan Lotriet
  14. HOMMELTUIE - Philip & Welma Malherbe
  15. THE BATTLEFIELD BEFORE THE BATTLEFIELD - Dr Joan Swart
  16. LEKKER GESELS, SPOORWEGPOLISIE - Hennie Heymans
  17. VARIOUS CRIMES Logan Govender
  18. THE RETURN OF CONFLICT - Riaan Eksteen
  19. NUUSBRIEF NR. 2: SASPOL SPESIALE TAAKMAG
  20. AFRIKANERMAN - Dr. Mart-Marie Uys
  21. SAP LONG SERVICE MEDAL - Steve Sargeant
  22. CONSTABLE WL BOS/SS - Steve Sargeant
  23. HELENA M. JACOBS
  24. CAPT JAN TAILLARD [SAPS] - Hennie Heymans
  25. S/G/C Sgt VR MOODLEY - Logan Govender
  26. DETECTIVE L J ARANGIES
  27. NONGQAI MISSIE EN VISIE
  28. SPESIALE UITGAWE: SA SPOORWEGPOLISIE SPESIALE TAAKMAG
  29. SOME NOTES ON THE SWAZILAND POLICE - Hennie Heymans
  30. BRIG. THEUNS 'ROOI RUS' SWANEPOEL - Hennie Heymans
  31. DNS FORENSIESE AGTERSTAND - Hennie Heymans
  32. ADML. DIETER FELIX GERHARDT - Hennie Heymans
  33. STORMTROEPE SASP-STM
  34. AMAZON CHANGES THE STARLINK DEBATE - Dr Joan Swart
  35. NUUSBRIEF NR. 2, SASPOL-STM
  36. GENL.MAJOOR BERTUS STEENKAMP - Walter Volker
  37. SAP CAMOU - Wolfgang Witschas
  38. NONGQAI FREE SUBSCRIPTION
  39. ANGLO-BOEREOORLOG AGTERTANG - Jennifer Bosch
  40. KOFFIEFONTEIN - Triecia Naude
  41. 1966 WERELDHOF-UITSPRAAK - Dr. Riaan Eksteen
  42. SOUTH AFRICA'S TRANSITION; WHAT HAPPENED AND WHY - Dr Willem Steenkamp
  43. PROPOSED RIOT MEDAL - Nick Howarth
  44. PROFESSIONELE GETUIE - Brig. FANIE BOUWER
  45. MEMORABILIA - Hennie Heymans
  46. A TEST OF SOUTH AFRICA'S NATIONAL STRATEGY - Dr Joan Swart
  47. SARGEANTS' RANKS
  48. KRIPTOGRAFIE - IDA STEYN
  49. SKRYWERS EN BOEKE; KINDERLITERATUUR - Henning van Aswegen
  50. THE TRAITOR OF SIMONSTOWN - Henning van Aswegen
  51. 1 SWA SPESMAGTE - Wolfgang Witschas
  52. AFRIKANER EN SUID-AFRIKANER - Johan Mostert
  53. CATCHING A REAL SPY - Col. J 'Tollie' Vreugdenburg
  54. FROM SWAZILAND TO THE SOMME, Petrus Jacobus Koster - Renè Geyer

HOOFARTIKEL

EUROPA is besig om die Verenigde State te vervang as leier van die Westerse wêreld.

Terwyl die Verenigde State van Amerika se jong demokratiese staatsbestel struikel om staande te bly teen die aanslag van Fascisme in eie geledere, het die Europese Unie met sy ou en ervare demokratiese staatsbestuursisteme geleidelik die leisels van Westerse lande in die hand geneem. Vanuit 'n nasionale veiligheidsbelangeperspektief het Suid-Afrika se ANC-korrupsieregering homself sedert 1994 buite hierdie demokratiese groepering geplaas met sy lidmaatskap van BRICS, en die Sjina-Rusland-Noord Korea-Kuba-aksis. Die ANC-regering neem rasgedrewe en ideologiese besluite in eie belang, en nie in belang van die breë Suid-Afrikaanse bevolking nie. Daarmee verswak Suid-Afrika se geloofwaardigheid en posisie in die internasionale stategemeenskap merkbaar, en bykans weekliks.

In hierdie Julie 2026 maanduitgawe van Nongqai skryf Dr. Joan Swart in 'n reeks diepte-artikels oor hoe om Suid-Afrika se nasionale veiligheidstratgie te toets, hoe Amazon die debat oor Elon Musk se Starlink-program verander het en voortgesette probleme in die nuwe Suid-Afrikaanse Weermag. Nongqai publiseer ook 'n welkome artikel deur Dr. Riaan Eksteen, eens 'n lid van Suid-Afrika se regspan tydens die 1966 Suidwes-Afrika hofsaak in die Internasionale Geregshof.

Baie dankie aan Nongqai se voorslag redaksiespan - jul harde werk en toewyding stel Nongqai hierdie Julie-maand 2026 in staat om  vier-en-vyftig [54] spogartikels te publiseer.

Mooiloop!

Henning van Aswegen

Redakteur

Nongqai Volume 17, Nr. 7.

Nongqai Editorial Board: Hennie Heymans, Willem Steenkamp, Henning van Aswegen, Logan Govender, Helmoed Romer Heitman, Rene Geyer, Dr Joan Swart, Ida Steyn, Wolfgang Witschas, Elkarien Fourie.

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld
Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld

Letters to the Editor / Briewe aan die Redaksie

EDITORIAL PDF

EDITORIAL BOARD

REDAKSIE

Die Hoofredakteur van Nongqai Tydskrif is afgetrede Brig. Hennie Heymans van die Suid-Afrikaanse Polisie. Brig. Heymans was ‘n verteenwoordige van die SAPS op die Sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad, en dekades-lank die Redakteur van Nongqai.

Die historikus Henning van Aswegen is die Redakteur van Nongqai, en die Bedryfsbestuurder Dr. Willem Steenkamp. Nongqai se redaksielede is Sub-redakteur Kol. Logan Govender, Elkarien Fourie, Ida Steyn, Helmoed Romer Heitman, Renè Geyer. Ons korrespondente sluit die militere historici Walter Volker en Wolfgang Witschas, Ida Steyn en Dr. Joan Swart.

REDAKSIONELE BELEID

‘n Mening uitgespreek deur enige lid van die Redaksie of korrespondente is hul persoonlike opinie en verantwoordelikheid. Nongqai se doel is om Suid-Afrika se Nasionale Veiligheidsgeskiedenis akkuraat aan te teken en so vir die nageslag te bewaar. Ons gebruik die artikels en stories soos van ons korrespondente en bedraers ontvang, en ons maak slegs spelfoute reg. Nongqai bewaar die stories in die vorm en konteks waarin dit ontvang word. Nongqai is nie ‘n letterkundige of wetenskaplike joernaal nie, wel ‘n forum en plaform vir geskiedskrywing en debatvoerinig. Nongqai is ‘n opvoedkundige publikasie sonder winsbejag wat gratis versprei word, en behou dus die kopiereg, outeursreg en intelligektuele eienaarskap van sy artikels en fotos’.

 KONTAKBESONDERHEDE

E-pos: Editor@Nongqai. org.     Tel: 082-344-5641.    Webtuise: Nongqai.org

*

Table of Contents/Inhoudsopgawe

Klik op die skakel/Click on the link

'n Foto wat teks, skermskoot bevat AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.
'n Foto wat teks, skermskoot bevat AI-gegenereerde inhoud kan dalk verkeerd wees.

1.

Nongqai Volume 17, Nr. 6. Junie/June 2026

2.

KOL. GAWIE RICHTER

https://www.nongqai.org/kol-gawie-richter-nongqai-vol-17-no-6/

3.

QUEEN'S SOUTH AFRICA MEDAL TO 526 PTE JOHN WILLIAM REYNOLDS, GRAHAMSTOWN GUARD - Rory P Reynolds

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-6-john-william-reynolds/

4.

SAPD LUI... TELEFOON - Fanie Bouwer

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-6-sapd-lui-lui-telefoon/

5.

SOWETO ONLUSTE: 16 JUNIE 1976 - Kol. Johan van Rooyen

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-6-soweto-onluste-16-junie-1976/

6.

DEFENCE RESEARCH IS ABOUT MORE THAN TECHNOLOGY -  Dr Joan Swart

https://www.nongqai.org/defence-research-more-than-technology-joan-swart-in-nongqai-vol-17-no-7/

7.

HELEEN SWART

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-heleen-swart/

8.

W/O JR DAVID - Logan Govender

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7a-w-o-jr-david/

9.

SAPS FORENSIESE WETENSKAPLABORATORIUM - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-saps-forensiese-wetenskapslaboratorium/

10.

THE DAISY SPY RING - Henning van Aswegen

BOOKS - THE DAISY  - Henning van Aswegen & Peter Swanepoel

New Books: https://naledi.co.za/product/thedaisyspyring. Book orders: Naledi.com. TO ORDER A COPY; WHATSAPP TO 0823445642 'Daisy.'

Abstract: The Daisy Spy Ring is the most sensational inside look at intelligence operations in South Africa's espionage history. Written by historian Henning van Aswegen, The Daisy Spy Ring reveals the remarkable success story of two young South African spies, Craig Michael Williamson and Zachary Edwords, infiltrating and disrupting the South African Communist Party [SACP].

11.

1988: SAPS-OBELISK, KIMBERLEY - Trecia Naude

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-1988-sap-obelisk-kimberley/

12.

NONGQAI FREE SUBSCRIPTION

https://www.nongqai.org/?s=FREE+SUBSCRIPTION

13.

SA SPOORWEGPOLISIE: OPLEIDING BY GSG9, DUITSLAND - Johan Lotrier

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-1983-sa-spoorwegpolisie-opleiding-by-gsg9-in-duitsland/

14.

HOMMELTUIE - Philip & Welma Malherbe

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-hommeltuie/

15.

THE BATTLEFIELD BEFORE THE BATTLEFIELD - Dr Joan Swart

https://www.nongqai.org/the-battlefield-before-the-battlefield-joan-swart-in-nongqai-vol-17-no-7/

16.

LEKKER GESELS, SPOORWEGPOLISIE - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-lekker-gesels-spoorwegpolisie-spesiale-taakmag-en-nasionale-intelligensiediens/

17.

VARIOUS CRIIMES - Logan Govender

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-various-crimes/

18.

THE RETURN OF CONFLICT - Riaan Eksteen

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-the-return-of-indirect-conflict-strategy-risks-and-accountability/

19.

NUUSBRIEF NR. 2: SASPOL SPESIALE TAAKMAG - Rene Geyer

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-nuusbrief-no-2-saspol-spesiale-taakmag/

20. 

AFRIKANERMAN - Dr. Mart-Marie Uys

https://www.nongqai.org/afrikanerman-geskryf-deur-dr-mart-marie-uys-is-die-eerste-wetenskaplike-ondersoek-na-die-sielkundige-toestand-van-afrikanermans-tussen-50-en-70-jaar-oud-in-postapartheid-suid-afrika/

21.

SAP LONG SERVICE MEDAL - Steve Seargent

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-sap-long-service-medal/

22.

CONSTABLE WL BOS/SS - Steve Sargeant

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-const-wl-bos-ss/

23.

HELENA M. JACOBS

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-helena-m-jacobs/

24.

CAPTAIN JAN TAILLARD [SA POLICE] - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-capt-jan-taillard-sa-police/

25.

S VR MOODLEY - Logan Govender

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7b-s-g-c-sgt-vr-moodley/

26.

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-det-head-const-lwj-arangies/

27.

NONGQAI: OORSPONG, MISSIE EN VISIE - Henning van Aswegen

https://www.nongqai.org/nongqai-oorsprong-visie-en-missie/

28.

SPESIALE UITGAWE: SA SPOORWEGPOLISIE SPESIALE TAAKMAG - Johan F. Lotriet

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-spesiale-uitgawe/

29.

SOME NOTES ON THE SWAZILAND POLICE - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/some-notes-on-the-swaziland-police/

30.

BRIG. THEUNS 'ROOI RUS' SWANEPOEL - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-brigadier-t-j-rooi-rus-swanepoel-soo/

31.

DNS FORENSIESE AGTERSTAND - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-dna-forensiese-agterstand/

32.

ADML. DIETER FELIX GERHARDT -  A NAVAL SPY FOR RUSSIA

https://www.nongqai.org/nongqai-dieter-gerhardt-spy-case-special-edition/

33.

STORMTROEPE SASP-STM 

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-stormtroepe-sasp-stm/

34.

AMAZON CHANGES THE STARLINK DEBATE - Dr Joan Swart

https://www.nongqai.org/amazon-changes-the-starlink-debate-joan-swart-in-nongqai-vol-17-no-7/

35.

NUUSBRIEF NR.2, SASPOL-STM

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-nuusbrief-no-2-saspol-stm/

36.

GENL.-MAJ. BERTUS STEENKAMP - Walter Volker

https://www.nongqai.org/major-general-bertus-steenkamp-a-eulogy-in-nongqai-by-military-historian-walter-volker/

37.

SAP CAMOU - Wolfgang Witschas

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-sap-camou/

38.

NONGQAI FREE SUBSCRIPTION

40.

KOFFIEFONTEIN - Triecia Naude

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-koffiefontein/

39.

ANGLO-BOEREOORLOG, AGTERTANG EN SLINGERFONTEIN - Jenny Bosch

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-abw-agtertang-slingerfontein/

42.

1966 WERELDHOF-UITSPRAAK, SUIDWES-AFRIKA - Dr. Riaan Eksteen

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-1966-wereldhofuitspraak-swa/

43.

SOUTH AFRICA's TRANSITION - WHAT REALLY HAPPENED, AND WHY - Dr. Willem Steenkamp

  • DOWNLOAD AS A FREE E-BOOK

https://www.nongqai.org/south-africas-transition-what-really-happened-and-why/

44.

PROPOSED RIOT MEDAL - NICK HOWARTH

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-proposed-riot-medal/

45.

PROFESSIONELE GETUIE - Brigadier FANIE BOUWER

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-professionele-getuie/

46.

MEMORABILIA - Hennie Heymans

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-memorabilia/

47.

SARGEANTS' RANKS - 

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7d-sergeants-ranks/

48.

KRIPTOGRAFIE - 'n Groot Verantwoordelikheid - iDA STEYN

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-kriptografie-2/

49.

A TEST OF SOUTH AFRICA'S NATIONAL STRATEGY - Dr JOAN SWART

https://www.nongqai.org/strategic-petroleum-stocks-and-national-strategy-joan-swart-in-nongqai-vol-17-no-7/

50.

NONGQAI SKRYWERS EN BOEKE - THE TRAITOR OF SIMONSTOWN

ON AMAZON.COM

https://www.nongqai.org/dieter-felix-gerhardt-as-a-commodore-in-the-south-african-navy-san-commander-of-the-simonstown-naval-base-and-a-notorious-russian-spy/

51.

1 SWA SPESMAGTE - Wolfgang Witschas

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7-1swa-spes/

52.

AFRIKANER EN SUID-AFRIKANER = Johan Mostert

https://www.nongqai.org/johan-mostert-asks-a-tough-question-in-this-nongqai-article-should-south-africa-search-for-a-new-value-based-cultural-and-political-system-to-solve-the-countrys-multiple-layers-of-political-ec/

53.

COL. J 'TOLLIE' VREUGDENBURG

https://www.nongqai.org/nongqai-vol-17-no-7e-col-j-tollie-vreugdenburg/

54.

FROM SWAZILAND TO THE SOMME, Petrus Johannes Koster and the First World War

 Renè Geyer

https://www.nongqai.org/from-swaziland-to-the-somme-petrus-jacobus-koster-and-the-first-world-war-rene-geyer-in-nongqai-vol-17-no-7/

Klik op die skakel Nongqai.org.

VOORBLAD | COVER

'n Foto wat teks, skermskoot bevat Beskrywing outomaties gegenereer
'n Foto wat teks, skermskoot bevat Beskrywing outomaties gegenereer

NONGQAI SE CREDO

Nongqai is 'n opvoedkundige en kultuurhistoriese tydskrif wat met sy inhoud die geskiedenis vir ons nageslag bewaar. Nongqai is an educational and cultural-historical electronic magazine that preserves history though its content.

nongqai.org

ADVERTISE IN NONGQAI / ADVERTEER IN NONGQAI

As jy jou produk of diens direk aan ‘n ingeligde teikengroep wil bemark – adverteer in Nongqai.

Nongqai word elke maand wêreldwyd deur 40 000 potensiële klante en kliënte gelees – dit is direkte, effektiewe bemarking. Skakel ons Advertensiebestuurder Mike Huxtable (083-408-8527) om verder oor advertensies in Nongqai te gesels.

Nongqai Abstract

Nongqai, a magazine dedicated to preserving South Africa’s national security history, has undergone a restructuring, with Brigadier Hennie Heymans appointed as the new chief editor. Previously, Heymans served as executive editor, a role now taken over by a new appointee. Heymans is recognized for his significant contributions in creating a balanced narrative of the pre-1994 South African security forces, countering one-sided and negative portrayals that dominated post-1994 narratives. Through Nongqai, he revived a vital collection of source material, ensuring a broader perspective on the past that is indispensable for historians. The magazine has served as a platform for veterans to share their oral histories, preventing these accounts from being lost, and has published insightful articles and special editions focused on specific topics. Despite lacking publishing expertise and financial resources, Heymans single-handedly managed the magazine’s production for years, later joined by Dr. Willem Steenkamp and, more recently, Henning van Aswegen. Nongqai stands as a testament to Heymans’ selfless dedication to historical truth, driven by his loyalty to the South African Police and appreciation for the security forces’ role in stabilizing the country during challenging times. The magazine, guided by the credo: “To preserve the past without living in it,” remains a trusted, unbiased source of historical documentation, reflecting Heymans’ integrity and passion.

Skrywers & Boeke

DIE BURO IS BY IMPRIMATUR UITGEWERS, PRETORIA BESKIKBAAR: Mandy@Imprimatur.co.za

  • Boekbeskrywing: DIE BURO

In Die Buro beskryf Henning van Aswegen die lewe en leed van Hendrik van den Bergh en sy tydgenote wat in 1963 Republikeinse Intelligensie (RI), en die Buro vir Staatsveiligheid in 1969 gestig het. Die Lang Generaal is ʼn historiese figuur wat onkreukbaar geglo het dat die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP), nie oor die reg beskik het om Suid-Afrika se toekoms eiehandig te bepaal nie. Manne van Staal is nie populêre revisionistiese geskiedskrywing oor die Buro vir Staatsveiligheid nie; dit is die verhaal van wat agter die skerms gebeur het, en hoe hierdie historiese gebeure die verloop van die geskiedenis in Suid-Afrika beduidend beïnvloed het.

 Henning van Aswegen is die skrywer van die topverkoper Spioenmeesters (Kraal Uitgewers), en ‘n intelligesnie historikus wat spioenasieverhale uit Suid-Afrika se geskiedenis beskryf en ontleed. Van sy ander boeke is The Daisy Spy Ring, The Spymasters of South Africa, en Russian Espionage in South Africa. Henning van Aswegen is ‘n afgetrede dosent in Intelligensiekunde aan die Nasionale Intelligensie Akademie (NIA), Pretoria.   

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld

Bestellings: henningvanaswegen55@gmail.com

by Henning van Aswegen | Oct 17, 2025 | BfSS NIS, BOOKS / BOEKE, BSV/DIE BURO/BfSS, Inligting- en/of Veiligheidsperspektief, RI/BfSS/NI/NIS/BSV

Die Buro vir Staatsveiligheid (BvS)/Nasionale Intelligensiediens (NI): ’n Unieke verskynsel in die Westerse intelligensiewêreld Abstrak: Buro vir Staatsveiligheid, BSV, Intelligensiewetenskap in Suid-Afrika, Intelligensie, Nasionale Intelligensiediens...

DIE BURO is by die skrywer bestelbaar: henningvanaswegen55@gmail.com.

*

Nongqai.org

*