
Defence, National Security & Strategic Affairs / Verdediging, Nasionale Veiligheid & Strategiese Sake
USS Delbert D. Black besoek Kaapstad
Die Amerikaanse Vloot se begeleidende missieldraende torpedojaer ("destroyer"), die USS Delbert D. Black (DDG 119), het Kaapstad besoek vir brandstof- en voorraadaanvulling. Tydens die besoek het Ambassadeur Bozell die skip en bemanning besoek en Thanksgiving saam met die Amerikaanse dienspersoneel gevier.