
Die hart van ‘n moeder: Maronè Cupido, 1991-02-11
Ida Steyn
Today marks 35 years of in SAPS
Dankie liewe Jesus vir U genade en beskerming. Dankie my kinders vir jul ondersteuning en toewyding. Daar was opdraandes en afdraandes, mooi en minder mooi herinneringe.


Goeie vriendskappe, hartsvriendinne/ vriendinne is deur die jare ontmoet.
Ek kan net U daarvoor bedank ons Vader.
Maronè Cupido

Deel hierdie artikel:
Skryf aan ons oor hierdie artikel
Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.
Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.





