
1975: SAP: RHODESIË: PATU 8
Kol Piet Van Zyl
Die jaar was 1975 en na ‘n 2-weke opleiding deur lede van RLI as PATU 8 by Mazoe-dam in Rhodesië, is ons na ‘n naweek by Cranborne-barrake in Salisbury per voertuig ontplooi na Oscar basis in die Noordooste van die mooi land. Ons het in oop-bak Bedford voertuie die lang pad aangedurf en die foto is geneem net voordat ons die teerpad verlaat en op grondpaaie begin reis het. Die bak van die voertuie is met sandsakke gelaai om die effek van ‘n landmynontploffing te verminder. “Walk Tall




”
Deel hierdie artikel:
Skryf aan ons oor hierdie artikel
Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.
Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.





