NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE
Kolonel J.C.P. Goosen — SA Spoorwegpolisie

Kolonel J.C.P. Goosen — SA Spoorwegpolisie

August 16, 2026Augustus 2026 uitgaweVol. 17 No. 81 minuut om te lees

KOLONEL J.C.P. GOOSEN — ’N LEWE VAN DIENS EN TOEWYDING

Frans Johannes Bedford-Visser

Kolonel J.C.P. Goosen, voormalige Bevelvoerende Offisier van die Suid-Afrikaanse Spoorwegpolisie in Bloemfontein, het ’n merkwaardige loopbaan gehad wat oor 37 jaar en 21 dae gestrek het.

Hy het sy diens op 10 April 1951 met die Suid-Afrikaanse Spoorwegpolisie begin en op 30 April 1988 uit die Suid-Afrikaanse Polisie uitgetree weens mediese redes.

Gedurende hierdie tyd het hy met integriteit, dissipline en onwrikbare pligsgetrouheid gedien.

Personeelnommer: 4167091

Sy nalatenskap leef voort in die manne en vroue wat hy gelei het, en in die dienswaardes wat hy beliggaam het.

Fotoalbum


Deel hierdie artikel:

Skryf aan ons oor hierdie artikel

Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.

Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.