NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE
Ereburgerskap – Middelburg

Ereburgerskap – Middelburg

Hennie Heymans
May 2, 2026Junie 2026 uitgaweVol. 17 No. 51 minuut om te lees

1988: STUKKIE POLISIE GESKIEDENIS

Rudi van Wyk  (Via Suid-Afrikaanse Polisie - Afgetrede Lede)

Op 'n buitengewone raadsvergadering van die Stadsraad van Middelburg (Tvl) besluit die Stadsraad van Middelburg om Ereburgerskap van die dorp aan die Suid Afrikaanse Polisie toe te ken.

Die oorhandiging vind plaas op Vrydag 23 September 1988 waartydens die Kommissaris van die SA Polisie generaal HG de Witt die toekenning op 'n parade ontvang. Op die aangehegte foto’s is Raadslid Rex Hilligan (Burgemeester),Generaal Hennie de Witt (Kommissaris van die SA Polisie) en brigadier Schalk Broekman (Streekkommissaris van Oos Transvaal)

A black rectangular object with a black stripe AI-generated content may be incorrect.

Deel hierdie artikel:

Skryf aan ons oor hierdie artikel

Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.

Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.