NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE
2025: Dit was die  besigste spoorwegstasie in Afrika: Johannesburg Spoorwegstasie: Sonder die spoorwegpolisie gaan dinge baie moeilik

2025: Dit was die besigste spoorwegstasie in Afrika: Johannesburg Spoorwegstasie: Sonder die spoorwegpolisie gaan dinge baie moeilik

Hennie Heymans
July 22, 20251 minuut om te lees

2025: Dit was die besigste spoorwegstasie in Afrika: Johannesburg Spoorwegstasie: Sonder die spoorwegpolisie gaan dinge bra moeilik

Foto’s - Koos Kok. Byskrifte Hennie Heymans.

Koos Kok vertel hy het die foto’s gister (21-07-2025) by die Nelson Mandela brug, in Johannesburg by die Nelson Mandela-brug afgeneem.

Let op al die pantograwe van die elektriese treine is gesteel en u sal ook sien al die bo-baan kragdrade is ook gesteel. Mens wonder hoe die treine aan die binnekant lyk?

Daar is nie ‘n stukkie draad oor nie.... Rollende materiaal verbleik en roes ....

‘n Toonbeeld van verwaarlosing .... Die eens besige pendeltreine...

Die spoorweë kan nie meer direk treine van Johannesburg na Kaapstad toe stuur nie – hulle moet van Johannesburg via Kroonstad en Bloemfontein na Kimberley reis en dan vandaar na die Kaapstad. Baie diesels word op die roete aangewend wat die vervoerkoste opjaag.

A black rectangular object with a black stripe AI-generated content may be incorrect.

Deel hierdie artikel:

Skryf aan ons oor hierdie artikel

Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.

Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.