1935: TROOP 84: INCOMPARABLY SPLENDID: SAP DEPOT
1935: TROEP 84: ONVER GELYKBAAR INDRUKWEKKEND: SAP-DEPOT
Prof Ben Smit
Sers LG Snyman is die troep-sersant – hy sit voor in die middel met hondjie en hy is geklee in berededrag.
(In die spreektaal van destyds was dit ‘n troep magalle – voetmanne terwyl die sersant ‘n bosluis is – bosluise is beredemanne.)