
BEREDE-STANDBEELD: SAP KOLLEGE: PRETORIA-WES
Dana Kruger
Dagsê Hennie,
Soos bespreek verwys ek na die Perde-standbeeld wat by die Kollege gestaan het by die berede-afdeling.
Ek soek wyd na foto's van die perd waar hy op 2 plekke gestaan het by die kollege .
Mooi dag.
Byvoorbaat dank.
Dana Kruger.
ENIGE INLIGTING WELKOM: FOTO'S, ARTIKELS & KOERANTBERIGTE ASB NA:
- Dana Kruger
- Hennie Heymans
Nota
'n Miniatuur van ruiter en perd intussen bekom van genl-maj Ben Groenewald en die foto word intussen geplaas.

Deel hierdie artikel:
Skryf aan ons oor hierdie artikel
Onthou jy dit, of weet jy meer? Jou kommentaar verskyn hier sodra 'n redakteur dit gelees het.
Die redakteurs kan u kommentaar, met u naam, in die maandelikse uitgawe plaas.





