
Food Security - Voedsel Sekerheid
Staatsbou in Suid-Afrika: ’n Kritiese Besinning oor Gesag, Krisis en Herbouing
’n Omvattende besinning oor die stand van staatsbou in Suid-Afrika, gefokus op krisis, gesag, intelligensie, veiligheid en onderwys. Die artikel wys hoe die SAPS, SANDF, intelligensie en vakbonde tot of teen staatsvermoë werk, en hoe waardes, burgerruimte, watersekerheid en voedselsekerheid funksionele staatsvorming beïnvloed. Sleutelwoorde: staatsbou, (state building), intelligensie, SAPS, SANDF, watersekerheid, voedselsekerheid, vakbonde, onderwys, burgerruimte, gesag, legitimiteit, kultuur, beleid, instellings,