
1975–1976 grensoorlog
Pantserkultuur
Pantserkultuur Hier volg: • The Tanker's Prayer, • Pantserlied en • Armour Song - Die laaste twee gedigte is saamgestel deur WO1 D.E. Green (afgetree) vir die SA Pantsermuseum, Julie 2000.
2 articles match your filters

Pantserkultuur Hier volg: • The Tanker's Prayer, • Pantserlied en • Armour Song - Die laaste twee gedigte is saamgestel deur WO1 D.E. Green (afgetree) vir die SA Pantsermuseum, Julie 2000.

Burgermag-regimente uit Kaapstad is destyds opgeroep, onder andere die Regiment Oranjerivier (ROR), wat in Desember 1975 gemobiliseer is. In Januarie 1976 het ons die grens oorgesteek in Angola en ons eerste verlies gely: ’n jong man van Kaapstad, ’n eggenoot en vader van twee klein kindertjies. Sy opoffering bly ’n wond en ’n erfenis.