
ESPIONAGE IN SOUTH AFRICA
Dormante agente en Spioene
The article outlines how sleeper (dormant) agents and spies operate within global intelligence systems.
2 articles match your filters

The article outlines how sleeper (dormant) agents and spies operate within global intelligence systems.

Intelligensie insameling (ook intelligensie versameling) is die proses van insameling van informasie van bedreigings vir mense, geboue, organisasies en selfs lande. Die aanwending van inligting is vir self beskerming. Tov private sekuriteit, is die insameling van inligting evaluering- en sekuriteit strategies gedrewe.