
1966 Beginning of the Bush War
Regiment Oranje Rivier (ROR)
Burgermag-regimente uit Kaapstad is destyds opgeroep, onder andere die Regiment Oranjerivier (ROR), wat in Desember 1975 gemobiliseer is. In Januarie 1976 het ons die grens oorgesteek in Angola en ons eerste verlies gely: ’n jong man van Kaapstad, ’n eggenoot en vader van twee klein kindertjies. Sy opoffering bly ’n wond en ’n erfenis.