NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE

All Articles


1 article match your filters

Nuwe Boek die Uitvaart:’n Onwerklike Werklikheid
BOOKS / BOEKE

Nuwe Boek die Uitvaart:’n Onwerklike Werklikheid

In haar nuutste boek, Die Uitvaart, laat Carla van der Spuy reggeskied aan die teoloog Karl Barth se woorde toe hy geskryf het dat die dood ’n onwerklike werklikheid is. In hierdie boek, uitgegee deur Protea Huis, kyk die skrywer die dood vierkantig in die oë want, alhoewel ons almal weet dat die dood ’n werklikheid is, leef ons asof dit nooit met ons gaan gebeur nie.