NONGQAISouth Africa’s National Security MagazineEstablished in 1907
DONATE

All Articles


1 article match your filters

SASP Spesiale Uitgawe
Ernisstigting - Voortrekkermonument

SASP Spesiale Uitgawe

Die Loodsing van die SA Spoorwegpolisie Erfenisdag op 6 Desember 2025, gehou by Fort Schanskop in die Pro- Patria Museum by die Voortrekker Monument, het ’n historiese mylpaal vir die voormalige SA Spoorwegpolisie verteenwoordig. Vir die eerste keer is die volledige SA Spoorwegpolisie se nalatenskap, diens en opofferings amptelik opgeneem in die ruimte waar die gewapende dienste van Suid-Afrika se geskiedenis bewaar en vereer word. Hierdie prestasie was die resultaat van toegewyde onderhandelinge deur Fanie Booysen, saam met die SA Weermag Veterane liggaam, Generaal-Majoor Lawrence Smit, Louis Buys en Johann van Graan, wat uiteindelik gelei het tot die toekenning van ’n permanente uitstalspasie vir die SA Spoorwegpolisie.