
Bestuur
Bevel en beheer
Hierdie artikel vergelyk die tradisionele polisiële benadering van bevel, beheer en toesig met die moderne bestuursbenadering wat sedert die laat 1980's ontwikkel het. Brigadier Fanie Bouwer besin oor die invloed van hierdie veranderinge op dissipline, aanspreeklikheid, institusionele geheue en die doeltreffendheid van polisiëring.