
Badges & Ranks & Uniforms
1995: South African Police Service: Demilitarised Ranks
Op 27 Januarie 1995 is die Proklamasie van die Rasionalisasie van die Suid-Afrikaanse Polisiediens uitgevaardig, wat die rasionalisasie van die polisiemagte in werking gestel het. Op 29 Januarie 1995 het die Staatspresident bekend gemaak dat genl. George Fivaz as nasionale polisiekommissaris aangestel is.